Wat is ‘n online stimulator?

In kak nuus deur griffin15 Eiertjies

online stimulators

griffinWat is ‘n online stimulator?

Comments

  1. Iemand Anders

    Imagine hoe happy Michael Schumacher was toe hy afgetree het…   Dis miskien ook hoekom hy teruggekom het, onttrekkingssimptome is 'n bliksem.

  2. PonkieDiel

    Dis 'n vibrator en artificial pussy wat aan twee computers gekoppel is. Wanneer jy van die huis af weg is kan jy en vroulief Cyber-sex online hê. Julle gaan moer lank neem om orgasmes te kry want in Suid Afrika is bandwith is baie beperk. 'n Win-Win situasie, julle gaan vir ure lank baie stadig spyker.

  3. Bettie

    hahaha. Ja, dit is in fact "stimuleer"! Wel, dit stimuleer my as ek daai motor bestuur…

  4. Mtatazela

    Die aanlyn-stimuleerders wat ek uitcheck plaas my gewoonlik in my eie hand.

  5. Prof. Bokdrol

    'n Aanlyn stimuleerder is daardie device, wat verbasend baie soos 'n gewone PC muis lyk, wat ek eendag, as ek groot is en die hoofredakteur van News24 is, gaan vat en in die joernalis/te wat sulke ondeurdagte tos skryf se gat gaan opdruk om hom/haar te stimuleer om beter te dink oor waddefok hulle in cyberspace instuur!

  6. Prof. Bokdrol

    Well then, ADSL; methinks yeww'd betterrr get the fook off the gearrr leverr, me wee crumpet!

  7. trevor

    en check vuurwa storie bo  langsaan met darwin en sy dissipel, altyd gewonder , bybel is vol spelfoute, was nog altyd "dis die pel"

  8. Allan Boesak

    Prof , mens kan wonder of die muis , dan nie net misbruik was nie , maar ook om jou Piel telaat grooter lyk of soos in diegeval [jou poes ] telaat groot lyk .
    Nuus 24 , julle dom kakke ! Ek wil net weet by die gurus , vertaal iemand nie net die kak van news 24 nie ? Dit sal baie verklaar indien dit wel die geval is !

  9. Byna Bottel Blond

    Ponkiediel – dit beteken dus in my geval dat niks gaan gebeur met Telkom saam nie – kom ons tel saam….

  10. Langlat

    Fok dan maak hulle so waar as wragtig dieselfde fout in die derde paragraaf of sal ek dit parrasloot noem…

  11. PonkieDiel

    Jip Byna Bottel Blond, om die job klaar te kan maak is jy maar op jouself aangewese, Spermcount, ek bedoel Telkom gaan nie van veel hulp wees nie. Daar is twee tipes werknemers by Telkom: Die een spul Tel en die ander lot Kom

  12. kakhuis

    Daar is confuculation between die term joystiek en diek
    so jy kan met jou joystiek speel as jy aanlyn is en dit sal jou stimuleer: 'Boetie wat doen jy op die Internet?' 'Nee ma, ek toets net my joystiek uit'

  13. jagter

    Dalk kak ek die pot mis. Maar ek reken ook dis 'n F1 renmotor en nie 'n F10-resiesmotor nie.

Gooi Comment