Vodka – jy kan dit nie ruik nie.

In Snotstories deur griffin19 Eiertjies

Check, hierdie gee 'n nuwe betekenis aan die term "kom ons raak poesdronk!"

In die Suide van Duitsland is die kinders besig om faktap te raak. Hulle chat blykbaar heavy online oor 'n nuwe manier om ge-kettie te raak: hulle druk tampons wat in vodka ge-soak is in hulle kwakke op. Dit word glo gedoen sodat mens nie vodka op hulle asems kan ruik nie. Blykbaar het die laities ook begin om vodka tampons in hulle stervisse op te druk vir dieselfde buz.

Hierdie kak trend het blykbaar van Amerika af oorgewaai (big fucking surprise there) waar hulle dit "slimming" noem vir een of ander aartappel freakrede. Check, as jy skelm geswaai wil raak is daar seker beter maniere om dit te doen. Fok, 'n pakslae as jy gevang word klink even lekkerder as om fermented aartappelsap in jou hol of geboortekanaal op te druk. En hoe moet die arme polisie breathalisers operate? "Raait, meisie. Blaas so hard as wat jy kan vir die oom". Dis ook 'n moerse health risk, want andersins as wat aartapels se leuse "gesondheid uit die grond uit" lui, neem vodka seersekerlik "gesondheid uit die kont uit".

Kom ons hoop net die mense dink nie daaraan om hulle poepe aan die brand te steek nie, want dan  gaan hulle met sewe soorte ander kak sit. Letterlik.

*maak opgooi rukbewegings en hardloop kakhuis toe*

Hier die die oorspronklike artikel: http://www.thelocal.de/society/20110330-34051.html

Dis tot dusver nie as 'n urban legend afgemaak nie: http://www.snopes.com/risque/kinky/vodka.asp

griffinVodka – jy kan dit nie ruik nie.

Comments

  1. PonkieDiel

    As 'n girl daai vodka fanny fart aan die brand steek dan is haar nuwe naam Aspoestertjie

  2. Dirk Diggler Diktros

    aaaaaaah, uiteindelik.  Kartoffelensappen in den kwakkin.  Kannie wag om nou daai bosmossel te suig nie, dis n twee-in-een….DDD

  3. Allan Boesak

    Die kinnis van vandag ….
    Wat het geword van n ou goeie , 5l Overmeer Lateharvest ,en n stop Tarranangi of n Bottie Crackling .
    Nee vandag is dit , Tik en tampons met Vodka … 

  4. Gentle Jean

    WHY?!?!?!? 
    Who would even THINK of doing that? And then….. don't even get me started on who would actually DO it!

  5. Vlaknaai

    Jirra jassas – en ek dag ek het nou al als probeer !!!!!!!

  6. Wellem

    ek het so 'n moerse hangover vandag… kan aan niks erger dink om nog een in my hol ook te he nie.. as ek 'n tannie was sou ek poesbedroef gewees het?

  7. Mike

    Watter een van julle watkykertjies gaan dit probeer die naweek en ons bietjie feedback gee?
    Ek seker een of ander iemand wat die lees gaan dit try.

  8. Wellem

    Bloody Mary anyone?
    Ek het so 'n hangover vandag kan niks erger imagine om nog een in my geroeste polisie badge te he nie…. as ek 'n tannie was sou dit beteken ek is poesbedroef?

  9. Jagse Karel

    Hoe gesuip kan jy raak op n gesoakte tampon? Die alkohol reuk wat jy ruik as iemand gedrink het kom nie van sy maag of mond af nie. Die alkohol in jou ligaam word deur jou longe vry gestel, dit is basies hoe n breathelizer werk.

  10. arno west AKA olifan

    Ek dink ek gaan dit die naweek try, klink na hardcore trance party skillz. Onthou die light and love trance party is die naweek by nekkies, net buite worcester. ek gaan nie daar wees nie want ek gaan in my bed le en kyk as ek deur my hol kan dronk word en ook kyk as ek groentabak onder my voorvel druk en kyk as ek high raak. enjoy julle naweek ek gaan seker in ongevalle sit na ek getry het

  11. Verbaas

    Check die datum van die artikel.  Smaak my die meeste mense sal ook enige gemors glo.

  12. David

    Iemand sal net vir DDD moet stop. Eks seker daarvan hy gaan try om die hele bottel in sy hol te kry

  13. BettieBoob

    500 000 russe beswyk jaarliks aan alkoholverwante ongelukke. Sal nie verbaas wees as “slimming” van een of ander vodka induced mishap in Rusland voortgespruit het nie….

  14. Dirk Diggler Diktros

    yo David, amper te laat, ek het met airline bottels begin eksperimenteer – nnnaa sensasie, trai jou gunsteling dop.  🙂

  15. Willem Wikkelspies

    DDD die probleem kom in as jy daai bottel breek. Dan weet ek nie so mooi hoe jy daai sports injury gaan verduidelik vi die nurse met die moerse naald inspuiting by die hospitaal nie. Gaan wees soos daai twee bras met die pyp en die hamster wat by die hospitaal aangekom het met een gebreekte neus en brandwonde op snaakse plekke…

  16. BettieBoob

    Nou weet ons almal dat DDD in Hoedspruit sirkel…. en probeer land, lmga. Op ‘n vodka trip kan daai ride nogal fun wees! Hehehe

  17. Vuilkak Visagie

    Dis soos om coke op jou piel te gooi en dan te probeer naai. Weird…

  18. Dirk Diggler Diktros

    Willem – jou raad in aggenome- en BettieBoob, daai sakkies "tots" / "shots" dop werk ook koel.  Prik sakkie – druk in valetjie op, dop word sinteties absorbeer van hoer na laer toelaatbare membraan, gebruik ruim totdat jy in die arms van Bacchus rus en laat lee sakkies natuurlik wissel.  Cops en anner belanghebbendes se gesamentlike kollektiewe moere. Poeskop, wat skiem jy?

Gooi Comment