Vang ‘n slapie

In Spec-takel deur griffin10 Eiertjies

Besig om 'n tos Maandag te beleef? Gaan vang 'n slapie in die parking lot…

vang n dos

griffinVang ‘n slapie

Comments

  1. Vuilduif

    Fokken dronkgat! As ek Saterdag middag toegang gehad het tot 'n swart Beetle sou ek ook so gelyk het.

  2. Allan Boesak

    More , More VD , Ek was vroeg uit die vere , maar dinge is maar 'rustig' ! 
    Zars , fokkin word wakker Ou op die Bumper !!!

  3. Willem Wikkelspies

    Ek reken hy het so geskeem, as daai Volksie weer omgeswing kom is hy op hom…

  4. BettieBoob

    Wel, ten minste geniet iemand daardie parkering (park) acoustix

  5. Melktert

    Ja ek skeem hierdie dude se hub caps is getef terwyl hy gedos het.

  6. Mike

    Fok. Sal love om daai volla plat te trap en die clutch te los.
    Die kont sal sy kont afval. En 10-1 dit nie eers weet nie.

  7. Dirk Diggler Diktros

    Professore, Carpe Cerevisi Prof, seize the beer!  Ek's net in n meeting – nou daar!!!

  8. Zepher

    Mense haal julle vollas uit rat uit as julle voor die Spar staan en rev-kompetisies hou met die Golfs … imand gaan nog seer kry … Fok nevermind.

  9. williewoes

    zhiks immagine jy starrt daai engine en ht dink dis die oordeelsdag lol
     

Gooi Comment