Toyota Landcruisers is blykbaar cool

In Spec-takel deur griffin44 Eiertjies

Griff,

Land Cruiser ne?  Hierdie kiekie geneem met my oogfoon op die ou JHB road.

LJ

Toyota Landcruisers is blykbaar cool

griffinToyota Landcruisers is blykbaar cool

Comments

  1. Warmwaterbrak

    So capable as wat die Cruiser is, is dit ongelukkig 'n feit: Meeste ouens met Land Cruisers is fokken tappet.  I want one.

  2. Ledigheid

    Ek is verbaas dat daar nie 'n paar blou bul ballas erens hang nie.

  3. Vlaknaai

    Ek sal my voorvel , helfte van my helmet , en my linker eier vir so Cruiser gee !!!

  4. Karel Katskiet

    Die bulls sit nounog vas teen die Highlanders op Moftus.

  5. Wellem

    I'd rather push my land cruiser than drive a land rover 

  6. Wellem

    I'd push my land cruiser than drive a land rover 

  7. Trilvel

    'n Cruiser trek 'n matroos van 'n hoer af!

  8. Poeskop

    Jou poes Wellem….ek het 'n '91 Range Rover as 'n naweek speelding…….

  9. huisvrou

    Maar beesblaas sit vas in die spitsverkeer lol

  10. Worskaas

    Nice, 'n '91. Ja Wellem jou poes – niks klop n 91ner nie, maybe 'n 69ner vir n naweek speel ding. Dan weet jy dat jy nie gaan vas sit nie.
    Poeskop, jou naam pas mooi… 

  11. Wellem

    @poeskop  – as jy dom is moet jy sukkel…..but then again dom mense naai lekker… wat doen jy later?

  12. Vark Naaier

    Poeskop, Ek noem dit nie Fokken speel as jy elke naweek die ratkas, of die transfer-case, brake master silinder of n Diff oor te bou nie. Koop n Cruiser en dan kan jy fokken speel!!!!!

  13. Michelle

    Swaai julle brake fluid bottels in protes!!

  14. Zepher

    Ek het n Td5 Defender en 'n 1974 88' SIII en sal vir een fokken rede aleen, nie TOYOTA koop nie en dis die oor die tipe mense wat die goed ry.
     
    Altwee is uitstekende 4×4's, en is die Cruiser en Defender die enigste voertuie met wat ek 'n trans-Afrika sal doen.
     
    Ek bly egter 'n Land Rover fanatikus en wil ek aan die Cruiser manne net inlig dat ek 10,5 km/l kry uit die Td5.

  15. Poeskop

    @Vark Naaier….doen asseblief jou naam gestand……

  16. Allan Boesak

    Kyk , geen bullshit nie , CRUIZERS  is die shit!! 
    My Neef het een , en hys n fokkin onverantwoordlike bliksem agter die stuur !
    As mens n ongewense 'ding' tref dan bly daar net n natkol oor !

  17. pop

    Daai blou bull sticker is amper so irreterend soos 'n sharks sticker.  Ek het 'n probleem, dalk kan een van die Blue Bull ondersteuners my help. Wat de fok is 'n Blue Bull? Is dit 'n Buffel? En as dit is, hoekom is die naam nie Blou Buffels nie? As dit nie 'n buffel is nie, hoekom gebruik julle die kop van 'n buffel as 'n logo? Is die blue bull of blou bull dalk een of ander beesras waarvan niemand anders weet nie? Is dit dalk 'n blou wildebees bul, maar kan nie wees nie, want die horings in die logo is nie die van 'n blou wildebees nie. So, asseblief, wat de fok is 'n blou bul? Ek vermoed dit is die mannetjie (bul) van uitgestorwe boksoort, die bloubok (Hippotragus leucophaeus)  – dus bloubok bul, wat later blou bul geword het. 

  18. Poeskop

    @Zepher, dankie tjom, my ou 3.5 V8 Range Rover gee my teen 120km/h 'n verstommende 7.8 km/liter….die arme konte wat Cruisers ry kry 4.5 km/liter……AS HULLE GELUKKIG IS en ook 100km/h ry……..

  19. Skippie

    Verstaan nie so lekker oor die honde wat vas sit nie. Is dit nou as hulle spyker en wil afklim en nie kan nie ? Lekker Cruiser,  maar weet nie hoekom fok hy hom op met die kak stickers  nie.

  20. Vark Naaier

    Poeskop, FOK JOU!!!!! hoekom word jy dose nie nuwe presenters van Top Gear of enige van daai ander kak kar programme nie. Gaan praat fokken kak op n ander plek
    Jou dom kont!

  21. Warmwaterbrak

    @ pop.  Die term bloubul kom hoegenaamd nie van die bloubok af nie.  Die bloubok is 'n moerse klein bokkie, wie se manlike 'n rammetjie genoem word en nie 'n bul nie.

    'n Bloubul is die term wat gegee is vir baie groot, ou Elandbulle.  Wanneer hulle gevorderde jare bereik begin hulle hare uitval en gee die vel 'n staalblou skynsel wanneer hy in die son staan.  Dit was 'n groot ding om 'n bloubul te kan skiet (amper soos die die "dhagga boy" met buffels).

    Die rede dat die kop van 'n Beesbul nou ingesit is, is omdat mense (rugbyspelers veral) te fokken dom is om te besef wat in hulle taal aangaan.

  22. PK

    @pop, ek dink seker maar vir dieselfde vraag, hoekom noem hulle dit 'n blou aap?

  23. FrikkieBeytel

    Die age old debat… Ek het vir lank Land Rover gery en ten spyte van die odd issue, is ek nog steeds 'n fan. Een ding wat die Cruiser fans nie verstaan nie: Maak nie saak waar jy bundu bashing will gaan doen nie – Namib, Moz – jy moet eers daar kom en daardie fokken single spons seat van die Cruiser (bakkie) is moer ongemaklik. Jy kan op jou mielieplaas met so ding speel en dit is dit sodat jy naby aan die huisarts is vir behandeling van nierversaking.

  24. Worskaas

    Skippie, fokkin genius pappie – jy het dit!! Jy het dit self opgelos. Nou moet jy hard dink en probeer uit figure wat aangaan met die stickers. 

  25. David

    "Fighting on the internet is like the special olympics – even if you win, you are still retarded."

  26. kakhuis

    @PK nee fok daai een is self explanatory – hulle het blou ballas so helderfokkenblou jy kan dit nie miskyk nie? die blou bulle het geen ballas nie dis hoekom hulle opt vir die plastic soort

  27. Attie

    @David. But how can they win. Maybe the guy that swears the most? Maybe the idiot with the worst name – Varknaaier or poeskop!!!

  28. pop

    @Warmwaterbrak
    Thanks man…twee punte wat ek opgetel het uit jou stuk:
    1. Alle blou bal knaters wat so agter die bakkies hang is 'n teken dat jy nie net onnosel is nie, maar fokken oud daarby (ou eland bul). 
    2. Die massas blou bul ondersteuners is soos skape met klappe wat verkeerdelik 'n "leun" volg. 
    Ag nou ja, dis seker nie so belangrik nie, laat hulle maar begaan. Dis hulle wat hul name wil tottie maak.

  29. Smee

    @Pop nou wat het jy dan te se oor 'n haai met pote? Het jy al daai simpel logo gesien.

  30. Prof. Bokdrol

    Ek sien net gister op pad deur Krugersdorp by 'n robot 'n nuwe (vir my, of dalk bly ek net in 'n fokken grot…) Blou Bul item: so 'n Blou Bul fluffy toy wat met batterye werk, as jy hom neersit dan spring hy rond en staan op sy agterpote asof hy jou gaan storm.

  31. pop

    Smee (is jy ook 'n liefling ondersteuner),
    daais anders. Hulle is nie Haaie wat met 'n Kabeljou logo loop en spog nie. Die logo sê hulle is haaie. Daarenteenoor is die blou bulle actually Elande, met 'n Buffel logo. Moerse verskil. Maar dit pla my nie meer nie – ek ondersteun nie een van die twee spanne nie en like beide logos ewe min.

  32. Smee

    Nee pop ek is nie, maar skerp oor die kabeljou. Jou punt het duidelik oorgekom. Onthou net dis 'n OU Eland. Dis seker die rede dat die ballas so laag hang.

  33. Prof. Bokdrol

    Thanks VarkNaaier, maar die krediet gaan aan die Wollerige WatKykJy Guru van Cyber-Peace wat al die Keyboard Warriors uitmekaar probeer hou!

  34. Zepher

    Ek dink die groot ironie is dat hy fisies in die verkeer vas sit op die Foto.

  35. Poeskop

    Thanx Bokdrol….jy's 'n pêl. Ek voel sommer BAIE beter!!! Vark Naaier, jou poes, ek bied alreeds een van daai programme aan en praat net NET sense, dis hoekom ek die feite oor my brandstof verbruik ge-openbaar het….

  36. muddafuka

    ATTIE! newsflash! jou handle is die kakste bro!

  37. HUNTER

    hule se alle nuwe Land rovers word met verhitte agteruite gemaak…. sodat jou hande nie koud kry as jy hom ini winter moet huis toe stoot nie… en dat 80% van alle land rovers wat al ooit gmaak het nog op die pad is… Die ander 20% het darm die huis gehaal… ma as jy n gesin het, koop n land rover, dis die veiligste gesins kar opi mark, want jou kinders kani hule vingers vaslaan in die deure nie,want die gap tsn die bakwerk en die deur is so groot, dat jy dai gap, die great wall of china,en die gap ini Blou bulle se agterlyn deesdae vani maan af kan sien.

  38. pop

    ATTIE, 
    Kan dit net van 'n bloubul ondersteuner verwag. Dis mos maar hoe julle debateer….liefling. Ag toemaar jong, ek weet dit maak seer. 

Gooi Comment