Top Gear Live – Kyalami

In Kak companies deur griffin15 Eiertjies

Ons het ‘n totaal van 5 minute gekyk, want dit het poeshard begin reen by Kyalami hierdie Saterdag. Jeremy Clarkson, Richard Hammond en James May het vir ‘n ruk probeer om uit te hou tot Jermey eventually getune het “This is fucking horrible”

Special thanks aan Computicket wat ons getune het om te fokof toe ons navrae gedoen het oor refunds vir die 14:00 show.

Hier is 1 van die 5 minute se footage wat ons te siene gekry het. Teen R450 per ticket: Fokken bargain.

Deel met jou tjommies!

    griffinTop Gear Live – Kyalami

    Comments

    1. PonkieDiel

      So word die Suid Afrikaanse customer weereens genaai. "Neem julle posisies in" – Dan trek ons vanself ons broekies af en buk om in die hol genaai te word deur een of ander skelm "entrepeneur" of regeringsinstansie. Solank hulle ons net nie oopmond soen terwyl hulle ons naai nie is alles reg…

    2. Warmwaterbrak

      Die res van die 14h show het voortgegaan teen 16h30.  Die 17h00 show het toe 18h00 begin.
      Dit was fanfokkentasties, maar wragtag te kort, moerse anticlimax.
       
      Sou beter waarde vir geld gewees het as Sasha Martinengo wel sy gat gesien het met die bungee jump.

    3. Author
      griffin

      Dit maak nie saak wanneer die show hervat is nie. 16:00 sou dit klaar wees. Dis met 2.5 ure delay. Ekself moes 18:00 byvoorbeeld weer op ñ ander plek wees. Punt is dat fokken baie mense se geld gemors is en dat Computicket weier om te refund. Klomp mense het ook van Kaapstad en Durban afgevlieg om die show te kom kyk. Dis nie asof die kaartjies R5 gekos het nie.

    4. Vlaknaai

      ASSume the position !! Lekker in die chutney .
      Nee fok , vir daai geld per kaartjie kan 4 van ons eerder brannas koop en die cortina op n grondpad loop ompoes . Baie lekkerder .  En dis meer hands on !!

    5. Allan Boesak

      Die laaste keer toe ek met n Avis kar daai kak aangejaag het , het ek my deposit verloor .
       
      Fok computicket , Hellopeter hulle !!!!

    6. Dirk Diggler Diktros

      Computiekcet se direktors naai weeshuuiskrimpe sonner valstanne vir sawwegheid.  En Jeremy en die ander twee poese ook.  As hulle nie reen in Afrika kan vat nie nie moet hulle terugfok na waar daar minder reen is, soos Engeland…

    7. Louis

      ja nee, dis my 3de keer wat ek top gear gaan kyk het, as julle mooi na die video kyk, sit ek in n rystoel met n wit t-shirt links onner, toe dit so fokken hard begin reen het kon ons nie uitkom nie, want amal het voor ons geloop, ons het n kamera en 2 fone verloor agv die reen

    8. Rudi

      Griff , ek stem.. ek was ook daar , het gelukkig die kaartjies gewen , maar die timing was baie kak gewees. Ons het die 11uur show gaan kyk , maar niemand het gese dis 30 dae te perd om daar uit te kom waar die bus mens drop by die hek nie. Ek het my klein laatie saamgehad en self is 'n groot outjie , maar daai was fokken belaglik. Ons het ons gatte af geloop om eventually by die plek uit te kom waar ons moes wees , maar die mense by die info stalletjies was nie baie behulpsaam nie. Nee wat , as ek moes betaal vir die kaartjies sou ek helemal debliksem in gewees het. En as jy kyk die hoeveelheid mense wat daar was het hulle 'n absolute killing gemaak…  Dalk moet ons so tipe show reel ouens ?  Fok ,ons kan vinnige miljoeners word !! Kry so paar Danville outjies of so met hulle 3liters om kak aan te jaag en dan betaal mense om te kyk.. what a plan !!!

    9. baberaas

      hoe wil jy in elke geval na jy tot agter in die toggos reenwater in het, daar rondfok in die koue tot 18:00 die aand, vir 'n korter show en dubbele long ontsteking…

    10. Vlaknaai

      Rudi !! Ek sal vir julle n show opsit wat die spul na die klomp poesse laat lyk wat hulle is !! 
      Met n liter brannas , 2 liter Coke en n 3L Ford , sal ek die moeder fokken show van jou lewe pull !! Ons moet dit ernstig oorweeg. Die rygoed is nie n probleem nie , die perseel is . Behalwe as julle teen n wal op n grondpad wil uitklim . Ek en n paar tjommies dink al lankal dieselfde kak . Ons vang die naai in elk geval aan, ons kan netsowel geld maak daaruit !! 

    11. pickles

      Wat fokken mors van geld en tyd. Ek het 1000+km gery vanaf Port Elizabeth om die show te watch. Alles was @#$% deurmekaar. Ons moes seker n kilometer of meer geloop het net om by die stupid arena uittekom vir die 2pm show die saterdag. Toe begin dit reen so 15min in die show. Die organisers het net gese die show sal 4pm voortgaan maar die het nooit gebeur nie. Ons het toe maar gewag end sopnat gereeen en als ons cellphones was moertoe (geen fokken shelters of afdakkies vir die mense nie). 4pm het gekom en niks het gebeur en die etters het nie eers enige announcements gemaak nie om te laat weet wat gaan aan nie. Wag toe nog n uur tot 5pm en nog steeds niks. Toe besluit ons om maat te huistoe te fokof, droog te raak en ander planne te maak… Weer n 1km loop terug nie die bus toe in die reen. Ek trou later die jaar en die was my laaste outing met die boys… Die organisers van die show se hele jaar se @#$%…

    12. Rudi

      @ Vlaknaai , daar het jy dit.. so ons almal sit al en dink aan die plan , nou moet ons dit net deurtrek.. sal verseker rykgatte word , nou nie so populer soos Jeremy hulle nie , but who cares.. ons sal nie die arme mense 3fokkenkilometer ver laat loop one-way nie !!!  Plek kan seker ook nie so moeilik wees nie , Swartkops is daar,  en ideaal probably.. ons kan mos maar die ding op toer ook vat as dit groot gaan.
      Ja mense,  dit was 3km in en 3km weer uit.. lieflik ne ?  Apparently het hulle health en safety issues Saterdag oggend gehad met die pad wat hulle wou gebruik en toe kon die busse ons nie drop waar hulle moes nie.. so ons moes maar soos kiepies loop tot ons wou kots.. 

    13. Frikkie

      Ons het al die pad van die Kaap af gekom om Topgear te kom kyk, en als daarvan was kak. Kak ver stap deur riviere en modder poele. Net om uit te vind jy weet nie waar de fok jy is nie. Die hele ding was nie reg georganize nie. Vir daai vrag geld kon hulle baie beter gedoen het. Ons het ook die 2pm show gekyk. Gewag tot 4 uur en toe vokof ons toe maar sodat ons nou nie Top Gear en Loftus mis nie. My dag is darm gemaak toe die Stormers daai Bulle by die daai blou ballas gegryp het en opgefok het. Het heeldag met my nat jean rond geloop en moes die aand nog op die vloer met daai nat klere slaap. al waaroor ons positief kan wees, is dat ons nie die R500 kaartjies gekoop het nie.

    Gooi Comment