Rebecca Black – Friday

In Fokken Main Videos deur griffin10 Eiertjies

Ons gaan julle nie bore met die original nie. Meeste mense het dit al gesien. Hier is die death metal version eerder:

griffinRebecca Black – Friday

Comments

  1. Evert

    Ek het na die original gaan luister. Wie de fok is die girl en watse kak is dit. WTF??!!! Ten minste kan ek op die metal version headbang.

    Laat ek net na The Cure gaan luister.

  2. Zepher

    Ek hoop die popsterretjie sien die weergawe en tjank haar fokken oë uit.

  3. michelle

    Soos iemand op n comment feed gese het:
    "We don't hate you cause you're famous.
    You're famous cause we hate you"
    Daai stem van haar is soos naels op n chalkboard. Dit sny deur my ore.

  4. Taken

    dis bietjie tyd dat die mense se fokken oë begin oopgaan wat sangers aanbetref, aangesien enige doos deesdae dink hy/sy kan sing….kry 'n ander fokken hobby en los die "singing" vir die mense wat regtig kan!

  5. Willem

    Ek sal actually die CD van die Black metal band koop. Dis baie beter as die original. Mens kan dit nie van baie cover songs se nie, maar dit help as die original lot kak is.

  6. Dirk Diggler Diktros

    Diep.  Darwin-award diep.  en veral na m se inset 😉
     

  7. Allan Boesak

    Fokkin hel ! ek het nou net geprojektiel  kots!!!

Gooi Comment