Pretoria-Noord Volla-off-road met dik tekkies

In Spec-takel deur griffin17 Eiertjies

off-road volla

(shot, Marno)

griffinPretoria-Noord Volla-off-road met dik tekkies

Comments

  1. honnestront

    noem my nou maar zef, maar dis poes cool

  2. Vark Naaier

    Hierdie is entlik n Pajero wat so "ge-pimp" is Daar was n artikel in "Leisure Wheels" so paar maande terug.
    Dis entlik Faktap.
     
    Liefde
    Vark Naaier

  3. Hoerskont

    Fokkit, wonder wat is sy fuel consumption met daai tekkies! Herbie has a drinking problem!!!

  4. Zepher

    Ek hoop daai ding het n power steering pomp.
     
    Verbeel jou jy moet daardie tekkies draai as jy moet gangparkeer voor die Spar sodat jy hom kan rev! 

  5. Allan Boesak

    FOKKIN MAL CABBY! , ek wonder of die backseat ook nog sy ingeboude vibrator het ?

  6. huisvrou

    Hoe klim 'n mens met 'n rok in daai ding in sonder om alles wyd oop te span? Jy het 'n leer nodig om soos 'n dame daar in te mission.

  7. Lindy

    Lyk baie beter as al die ander fokken vollas op die pad sou ek se.

  8. BettieBoob

    Waddefok! Bentley “look” op die neusie, tien uit tien 🙂 !!!!!!

  9. lektieks

    Huisvrou, sien dit as die ideale geleentheid om daai 'crutchless undies' en 'garters' uit die wegsteeklaai te grawe en vir pappa te wys dat dit die moeite werd is om galant die deur oop te hou en jou eerste te laat inklim terwyl hy onder staan en wag… 😉

  10. Rudi

    waar in Pta Noord is daai ?  Ons het nie sulke groot parkeer areas nie.. dalk iewers in die Moot…

  11. Pokkel

    Het hom gister in Stormvoël rylaan gesien.  (Silverton se kant).  Is soooooooooooooo cool!!!

  12. kakhuis

    ek sou eintlik groter tekies wou op sien want dan kan mens kan oor so paar karre ry in 'n traffic jam

Gooi Comment