Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: March 2011
Die mees ikoniese skaakstryd ooit
Geskryf deur Jack McAllistair vir Watkykjy
Dit was ‘n ambisieuse gedagte.
Twee-en-dertig-mense. Een naweek, tussen niks en nog niks op ‘n verlate plaas in die karoo – die ideale ligging vir die mees ikoniese skaakstryd in die geskiedenis van Suid-Afrika.
Die genooides het een vir een deur die vroegoggend opgedaag. Sommiges moes so ver as van Durban reis [...]
Park Acoustics – Sondag vibes vir die hele gesin in Snor City
Watkykjy , Blink Stefanus en KWV sponsor 'n fokken lekker gig in Snor City volgende Sondag, 27 Maart.
Waar? Pretoria National Botanical Garden, 3 Cussonia ave, Brummeria, Pretoria.
Hoekom op 'n fokken Sondag? Want dis lekker piekniek vibes by die Botaniese Tuine en jy kan die hele family bring. Daar sal even 'n springkasteel wees om jou [...]
Gefile in WKJ gigs, kompetisie 1 Comment
Twilight bereik ‘n nuwe laagtepunt
Jirre, ek was netnou by n kar auction, waar karre verkoop word van mense wat nie die lenings kon betaal nie.
Ek stap daar rond, opsoek na n bargain, toe sien ek die fokken Golf GTi, met 'n Twilight paintjob.
Die kar was verkoop vir R14 000, volgens my is dit R13 000 te veel! Want ek [...]





Kyk hoe maak hy – take 2