Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: March 2011
Eskom se Duvha powerstation: Kaboom!
As jy die foto's hieronder kokkenodge sonder om te lees, sou seker skiem dis een of ander powerstation in Japan na daai fokken hectic aardbewings, maar dit is nie. Hierdie is sommer op home soil, pappie! Gelukkig is tax payers daar om vir al hierdie kak te betaal… Nou wonder mens hoekom Eskom elke nou [...]
Gefile in Kak companies, Snotstories 41 Comments
Fok alarms en immobilisers. Gebruik sangomas’.
Griff,
Fok Tracker , Netstar of die polisie. Hierdie vrou sal jou dood maak…..punt….
Baie reguit stelling.
Jacques.
Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel 15 Comments
“Probeer” is nie altyd die regte geweer nie…
Hierdie nuwe Watkykjy shirt is nou beskikbaar by Zefshop. Dit is geinspireer deur Maandae, wanneer jy lus is om met niemand te praat nie en net wil fokof en soms met 'n hangover ook nog moet deal. Ons het net 50 van die goed geprint, so jy moet spring as jy dalk een soek. Ons [...]
Gefile in zefshop 4 Comments





Gevaarlike Ford XR-WTF?