Monthly Archives: March 2011

Jou huis moenie uphill van jou local pub af wees nie

Hierdie ou het moontlik net 2 bottels te veel witblits gehad. As jy hom moet stop en vra waar sy poepol sit, sal hy sy wysvinger teen sy voorkop probeer druk en dit mis… Miskien is hy nie regtig dronk nie. Miskien probeer hy net dans op die musiek wat in die ou se kar [...]
Gefile in Fokken zef videos | 20 Comments

Asof Zuma nie genoeg pompe kry nie

(shot, Chris) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 11 Comments

Pretoria-Noord Volla-off-road met dik tekkies

(shot, Marno) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 17 Comments