Monthly Archives: March 2011

Die Antwoord – Umshini Wam (Bring me my machine gun)

Vanoggend 02:30 SA tyd het die mense in Austin, Texas gekyk na die wereld premiere van die shortfilm, Umshini Wam (bring me my machine gun). Dit het gescreen by SxSW. Wat is SXSW? "The South by Southwest Conferences & Festivals offer the unique convergence of original music, independent films, and emerging technologies. Fostering creative and professional growth [...]
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos | Tagged | 11 Comments

Kom ons noem dit sommer “rugby”

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 29 Comments

Cricket World Cup tune – Kyk hoe maak hy

Hierdie is deur 'n Watkykertjie genaamd Ruan ge-modifaai. Ons skiem hy kon dalk meer moeite gedoen het. Daar is nog baie verskuilde "Afrikaanse" en ander lines in die song. Somer by die eerste luister al. Kom ons gee vir julle huiswerk. Dalk is jy bored by die werk of die huis. Miskien kan jy beter doen? [...]
Gefile in Fokken zef videos | 4 Comments

Ford Escort – die marabs se keuse

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 12 Comments