Ons het nooit die obvious similarities raakgesien nie…

In Spec-takel deur griffin11 Eiertjies

artichokes

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOns het nooit die obvious similarities raakgesien nie…

Comments

  1. LOUWHAN

    Wat is die veskil tussen Graham Smith se bat en Elton John se ken?
    Elton John se ken slaan meer balle!!!

  2. sickmindfreud

    wat is die verskil tussen Graham Smith en 'n halwe Viagra?
    die viagra besorg jou ten minste 'n semi ….

  3. JP

    Raait, ek gaan nou maar opgee en se hulle moet fokken choke in hulle moer in. Nie een wen in al die World Cup knock-out rounds nie moet seker iets fokken duidelik uitspel. Miskien is Herchelle Gibbs se omstrede boek tog reg, waar hy noem dat niemand B.M.T. in die span het nie.
    Ek dink hulle moet nou maar dit net erken en dan van daaraf aan die sakie werk. Kyk vir N.Z. Hulle erken openlik dat hulle "inconsistant" is, maar gaan daaraan werk. Ten minste praat hulle dit nie weg of soek kak verskonings nie. Aan die Proteas, net julle kan die label van Chokers laat verdwyn, nie die Supporters nie!
    So I rest my case tot 2015 weer, Poeste

  4. David

    Hehehehe ek sien die manne is tranerig oor die "chocker" nametag. Moerse maklike oplossing daarvoor.
    BEGIN FOKKEN SPEEL JULLE LOT OVERPAID ETTERS
    Dan sal ons ophou om julle dit te noem

  5. pop

    Yes, Daft. I order a pizza at an Italian Pizza place in Belgium once – not knowing that the whole thing will be topped up with Articokes (didn't know what it was back then). Needless to say, I wasn't very impressed, and tried to rescue my Euro paid for pizza by scraping off all the toppings. Even that didn't help…the taste of the Artichokes somehow was absorbed by the base…….yuk. The Belgium beer made up for it though.
    Rakende die krieket, geen kommentaar behalwe vir wat Mnr. Ballem in die hof gesê het.

  6. PonkieDiel

    'n Derdewereld span vanaf 'n derdewereld gehuggie, het nes hul boeties die Banana-Banana absoluut niks uitgerig nie behalwe om hul sakke vol geld te prop.

  7. Fransmannetjie

    Ek is nog de moer in oor hoe KSA Hansie Cronje behandel het….so FOK HULLE
    Om terug te kom na die chokers…FOK HULLE OOK!!
    EN oor Greame Smit…FOK HOM!!!!!!

  8. Dirk Diggler Diktros

    Miskien kan hulle wakkergeklap word.  En hulle hoef nie dit ook te outsource dat local experts soos Alan Donald, Gary Kisten, Eric Simons et al oorsee moet gaan werk nie.  Hul kan die wakkerklap episode by speler nommer 1 begin.  Stem-innie-bos Amla.  Hy kan sy baard anni brand steek en homself wakkerklap.  GOOSEFOKKENFRUBBA – ek moet nou eers weer Anger Management op my sewende tv gaan kyk.  Gelukkig het ek snuf inndie neus gahad dat dit tyd was vir match-fixing en dienooreenkomstig gewed, maar die fok weet – Gibbs is reg – kom die uur, kom hulle ware aspersieruggrate uit…n Oskar vir elk!!

Gooi Comment