Nutella on my sarmie…

In Die Antwoord deur griffin

Die Antwoord se music video vir Rich Bitch ontplof oormore (9 Maart) oor die hele interwebs. Ons het so uur of wat terug gaan jaag met ninja se gevaarlike matt black kar en die video sommer onetime gegooi op sy ICE (in-car-entertainment). Julle gaan dit seriously fokken smaak…  Ons sal dit hier kom drop.

Daar is maybe nog so surprise of twee oppad in die week…

Kom check Die Antwoord hierdie Saterdag uit by Ramfest

zefzefzef

nutella

Hierdie post is 237 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,607,071 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNutella on my sarmie…