‘n Boksburg Batmobile

In Spec-takel deur griffin9 Eiertjies

batmobile

(shot, Willem)

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 40,946 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin‘n Boksburg Batmobile

Comments

  1. Vrye Denker

    Ek sien die Global Economic Crisis ™ het vir Bruce Wayne hard geruk as hy deesdae met so 'n poefter bakie'tjie moet rondry.

  2. Willem Wikkelspies

    MWF 476 GP…"My weerlig ford" Ek glo nie die ous by die flooimark in boksburg het mooi verstaan toe hy sy bantam sticker bestel het nie. 
    Veral nie van 'n ou in 'n 3 tone hemp met 'n sak op elke kant en een rugby pant aan nie. Hulle het seker geskeim hy is die real deal en toe bling hulle nog die badge so bietjie op.
    Sal glo dit het eers gelees Fatman maar batman was nebei genoeg.

  3. Vlaknaai

    Skerp Attie – Batman =  Bantam – jy die enigste een wat dit raakesien het . . 

  4. Prof. Bokdrol

    Dis Beeld se redakteur se Bantam; hy's 'n DIY tipe ou toe sit hy sommer self die stickers op…

  5. Attie

    Not de Moer. Dit issie my kar nie. Myne is nog by die panelbeater. Daardie geel Cortina 3.0 stasiewa met die binnepoes pienk lappie op die dash.

  6. Attie

    O ja amper vergeet ek. My Ford het sulke kombevlekte skaapvel oortreksels op die voortse seats.

Gooi Comment