Mr Delivery het hulle dikgat chef gefire. Hy is fokken kwaad.

In Sound clips deur griffin

top secretDaar is gister 'n mystery boks by my afgelewer. Dit kom toe al die tyd van Mr Delivery se chef af. Daai dikgat mannetjie met die wit pakkie aan wat julle altyd op hulle logo sien. Julle gaan hom nie meer vir lank daar sien nie. Sy werk het hom gefire en hy is hoogs die fok in. Hy was blykbaar te vet en donners lui en het slegte rookgewoontes gehad. In die boks was sy pampiere wat hy met die CCMA ge-file het vir unfair dismissal, 'n foto van homself as kind om simpatie te probeer wek, sy paspoort en 'n draadloos met 'n top secret tape. O ja, hy het ook sy Jannie Jammerbal briefie ingesluit waarin hy sy saak in baie kak gebroke Engels probeer stel het:

Deer mr grifin

I send this to you becoz Chef not so good at using interwebs. Only webs I knows is form 8 legged bug or from between mothers play metoes. I send this to you you because Mr. Delivery fires me from job I have had since they open in 1992. They say to me that I am lazy, sloe and fat and that they are moving forward without Chef. They say they are getting fitter and faster, that there is no room for Chef. They cannot fire me, I am face of company! Chef will not go quiet! I take them to CCMA then we see who is fired! I show you forms so you know is real.

Chef needs support from you, you are person who speaks to peoples. You can get word out. You too can follow Chef on the tweeter and Book of Face at www.facebook.com/MrDChef

chef as babyInside is proof I am South African citizen, proof I have my rights and top secret tapes and drive flash for proving how they treat Chef. Also have posters and picturs of lies the say about Chef! Lies!!

Also a picture of me as a young boy – that one, is for you my friend, becasue is important you no Chef better. We be friends now. so u do me this favour for Chef, no?

Chef

P.s. if maybee u knowing of sumone with job for Chef, Chef is putting in flier with number for job person calling Chef. Put up in office. Don't be let Chef down.

Chef, ou maat. Wat kan ek sê? Ons het selfs in ons boek "Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?" sex lies and mr deliverygetune dat jy 'n sleg bliskem is. Ek dink ons presiese omskrywing vir jou was "die verslete aartsengel van luiheid". Kyk wat het nou gebeur? Jy het nie na ons geluister nie, en nou het dit jou in jou gat gebyt. Is jy enigsins verbaas? Ons het ongelukkig nie vir jou 'n job hier by Watkykjy nie, maar weet jy wat kan jy probeer? Ek sien jou spelling is deurtrek van kakgeid. Miskien moet jy by News24 gaan hoor of jy 'n sub-editor kan wees, want dit lyk nie asof daardie poste op die oomblik beklee word nie. As jy daar werk, sal mens nie die verskil agterkom nie…

Chef het so paar mense probeer bel vir jobs, sonder sukses. Hier is so paar van die recordings wat op ek op die "top secret tapes" gevind het:

Jo-Ann Strauss:
JO-ANN STRAUSS

Colin Moss:COLIN MOSS

Helen Zille 1:

HELEN ZILLE 1

Helen Zille 2:

HELEN ZILLE 2

The Knob – Goodhope FM:

THE KNOB_GOOD HOPE FM

Zapiro:

ZAPIRO

Ryan O'Connor – KFM:

RYAN OCONNOR_KFM

Ferdinand Rabie:

FERDINAND RABIE

Hierdie post is 847 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,613,254 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMr Delivery het hulle dikgat chef gefire. Hy is fokken kwaad.