Comments

  1. Taken

    Liewe fok! hy moenie net op uitstappies gaan nie, hy moet die fokken Power Walk doen as hy wil loop….en die stalletjies moet gesluit word vir vet fokkers soos hy….alhoewel…ek neem aan die stalletjies se turnovers gaan sky high wees as hy eers soos 'n vulkaan daar deur is…hahahahahaha….lay low on the snacks bro!

  2. ThysmetYs

    Hy kan nie eens sy voel sien in die spieel nie!! arme vokken ou…..hoe jags moet jy nie nou al wees nie!

  3. Allan Boesak

    Goeie Fok , hy het sommer n dubbele Pens !

  4. honnestont

    ek dink hy zaber daai vetrolle wat soos boude op sy maag lyk

  5. Bra Joe

    Daar kom 'n pens aan, met 'n mens aan.
    Wat hang so fokken laag, askies dis my maag..
    Daai pens kan sy eie liedjie skryf!

  6. arno west AKA olifan

    Fok julle almal ek dra vertikal lyne en ek is groot en ek kom weg daar mee. Gelukkig sleep net my piel in die grond en nie my maag nie

  7. Author
    griffin

    Hier gaaat ons:

    Daar kom ‘n mens (G)
    wat fokken hang aan ‘n pens (C)
    Kry jou wide-angle lens (D)
    en kruip weg in die spens (G)

    Jissis ek wens (G)
    hy wil ophou grens (C)
    want die shocks raak ook tense (D)
    in sy Masiepa Benz (G)

  8. David

    Wielie Wielie Walie Woes
    Ek is lus vir Drank en Ys

  9. Willem Wikkelspies

    Die bra kan maklik aangesien word vir bush meat as hy so aan trek. Jy weet jy's dik as jy klere dra met meer as een X voor die L op.

  10. parkivarkie

    I like ……..big butts and i can not lie. 

  11. Dirk Diggler Diktros

    Humpty Dumpty het op die muur gesit
    Hy het snot gepik en toe gedut
    Toe hy draadtrek, klonte kom en ruk
    Val hy af na grooooot skrik!!!!
    Al die koning se perde
    en al die koning se manne;
    het scrambled eier geeet by die kanne!!

  12. Mike

    Jy het 'n groot gun nodig om die zebra te drop.
    Holly molly.
    Waky waky
    Ya fat fuck

  13. sickmindfreud

    Gruwelik gestreepte vet
    hangende gesplete pens
    vreet  vreeslik vir pret
    heeldag in die spens
     
    Die doos is op pad na kentucky
    geklee in ‘n zebrapak
    geen girl wil hom fuckie
    hy lyk hopeloos te kak
     
    daarom vreet hy meer en meer
    nou sleep sy pens op die teer
    sy voël en balle teel  lelike swamme
    want als sweet klam onder sy hangpramme

  14. Poeskop

    Fok Ouens, julle is naar met die dik fokken mense…julle gaan kak kry van arno fokken west AKA olifan…want hy's ook fokken dik en as jy hom aanvat, vertel hy jou dat hy meer bereik het as wat jy in 3 leeftye kon bereik het!!! Fok, ek sou so skiem, want hy is 3 keer fokken dikker as ek….maar dis net my mening…..

  15. arno west AKA olifan

    LOL @poeskop ja ek is dik maar my hartjie maar klein, ek is ook nie voilent nie. Ek is jammer oor laas maar dit was stress tyd en dan soek mens mos altyd n uitlaat, jy ken die drill.
    troos jou in die feit dat jou hart langer sal werk as myne, gout is nie lekker nie maar fok water nog minder.
     
    EN WEER EENS EK IS JAMMER

  16. Attie

    Gestreep of ongestreep hierdie vet kak lyk sleg. Fok het hy geen trots nie. Slegte poes, Dit is sy eie skuld dat hy nooit sal kan naai nie. Fokken Dik Doos.

  17. cockteazer

    Hoe doen mens dit aan jouself? ek sou te humiliated wees om in die openbaar gesien te word as ek so gelyk het…..gross….just lost my appetite!!!!

  18. Radagast

    LOL! Dit lyk dan of daai ou vet boude aan die voorkant ook het.

  19. Poeskop

    @ arno, no hard feelings, tjom, ons het almal ons kak dae….wat my hart aanbetref, ek's nie so seker nie….dr tune my my cholestrol is kak hoog, so ek moet pille suip om die goed laag te hou…maar Whiskey werk NET so fokken lekker…….

Gooi Comment