Lekker vuilbek in die hof: “Jou ma se poes!”

In Zefgatte in die nuus deur griffin7 Eiertjies

Julle het seker in die nuus gehoor van die ou wat sommer straight tune "Jou ma se poes" in die hof.

Hier is 'n klein screenshot van die court proceedings. Julle kan die hele .pdf kokkenodge en download onder hierdie prentjie.

jou ma se poes

lekker in die hof (click hierso)

Thanks aan Silverstreak van 2Oceansvibe.com wat hierdie aangestuur het.

griffinLekker vuilbek in die hof: “Jou ma se poes!”

Comments

  1. Allan Boesak

    Ek wonder wat my Geleerde vrint Mr Vuilduif gaan se oor die ene ….

  2. Taken

    LMGA! gelukkig sit ek nie persoonlik in die hof nie, ek stuur net dokumente soontoe en kry iemand om dit vir my terug te bring…..bliksem, as ek sou laat weet vir so iets het ak daai DJOU HONNOR dood gemoer! hehehehehe…lekker….met 'n fokken plank!

  3. Vlaknaai

    Ney djirre , djy mag mossie poes se innie court nie !!

  4. Zepher

    Ek dink die avo kan ma wag vir die minagting van die hof klag.

  5. Dirk Diggler Diktros

    Die Hof erken Mr Ballem as n matroos. Dusenderhalwe, overgesetzuinde mag hy praat soos een want die Hof tune hom dan:"u maak u seil baie naby aan die wind."  Wie op desen aardbodem besig sukke kak Afrikaans ??  Sy ma se parra, Sanlam.  Verseker. DDD

  6. Allan Boesak

    Naai dje  honour , ons praat saam met mekaar …

Gooi Comment