Kyk hoe maak hy. World Cup Krieket tune submission 3

In Fokken Zef Videos deur griffin5 Eiertjies

Neels het vir ons bietjie gaan verbeter met sy version:

Deel met jou tjommies!

    griffinKyk hoe maak hy. World Cup Krieket tune submission 3

    Comments

    1. Gus

      What a legend! Dis mos nou baie, baie beter as die vorige videos! Skreeu snaaks!
       
      Wel gedaan!

    2. Prof. Bokdrol

      Wel as jy NOU aansoek doen dan sal Telkom so oor 2 jaar ADSL kom aanlê tot daar onder jou kilp…

    3. Prof. Bokdrol

      "Kilp?" OK overgesetzynde is dit "klip" na so 'n paar drankies…hiccc!

    4. Dirk Diggler Diktros

      …Daai rumor het ons 6 jaar voor die World Cup 2010 ook gehoor Prof….en….onthou,monsgons gee njooit dis skjuld drank dubbel skots nie, treers.of draaks..

    Gooi Comment