Dis weer oppad winter se kant toe, so jy gaan 'n spiff jacket nodig kry. Jy kan hierdie poescool Blink Stefanus jacket aanskaf teen 'n skamele R16000 en dan gooi ons hierdie befokte zef kar verniet in met die deal.
Hierdie outjie is 'n 2 deur Datsun 260C SSS Coupe met automatic transmission. Hy dateer uit 1973 uit, so daar is 'n moontlikhied dat van julle ouer ballies se mammas en pappas jou op een van hierdie modelle se bakseats gemaak het by die drive-in. So gepraat van die seats: dit is nuut ge-re-upholster. Verder spog hy me electic rear-drop windows met 32000km en 38 jaar op die klokke, ten volle licensed en op die pad. O ja, en get this: Hy het 2 sigaret lighters, my bra. Fokken twee. Deesdae as mens 'n Golf 6 koop moet mens die tweede sigaret lighter as 'n optional ekstra vat. Nie met hierdie outjie nie – jy en jou tjommie kan julle zane gelyktydig aansteek as julle langs die gooses in hulle Ford Ka's park by die robot. Jy sal fokken cool lyk, veral omdat jy in 'n duur baadjie rondry. Maak sommer vir jou 'n sticker vir die bumper ook: "Geld kan klas koop, poes"
Vir meer info en kontak details omtrent die fancy baadjie en die verniet kar, click op die foto hieronder.





13 Comments
Gee jou R14 000-00 vir die jacket dan hou jy die Datsun
:( ek wil die kar he!
What the fuck? No down force on that baby?
Het hy n Enjin in ? Ek loop dit ding ? Ek het n befokte bodykit vir hom , met Scoop en fokkin alles .
Het die Jacket , plek vir my 13 spanner ? en kan ek die Shades ook kry vir die 16k ?
Griff jy skryf "Geld kan klas koop, poes" ,
maar net so waar :
" Geld kan poes koop,klas " !!
En daai bra met sy diving goggles moet net ver weg bly. So gepraat van daai kar van gister met al die chrome…
Befokte baadjie! Ek wil dit he! sal dit saam my versameling van fake Louis Vuitton handsakke,wat met gratis 1-ply toiletpapier gekom, het sit…
gooi 'n paar dices om oor die spielkie te hang in, en jy het 'n deal
Yo-landi, your pretty eyes is laaiks spanners every taaim I looks at you my nuts taaiten
Wahtabout a convincing tool wat saam met die wiele kan kom?
ai ja jai! Eintlik 'n 'dustbin', nie 'n 'datsun'.
Jissis Vlaknaai, daai was een van die skerpste comments wat ek in 'n lang tyd gesien het….well done, tjom
Poes cool wiele. Is hy nog beskikbaar?