Amper so goed soos daardie naaier met sy Gholf voor die Spar.
Prof. Bokdrol
David, laat jy nooit weer kak praat van my Cortina nie, bra!
David
Respek Prof, fokken baie respek.
kontkop
lyk soos kraaifontein main road op n saterdag aand!
Jakes
Dit lyk soos Welkom se hoofstraat op 'n gewone werksoggend. Ek sien ander dag op Top gear jy kry nou tires wat verskillende kleure rook maak as jy so burnouts gooi. Cool bly darem cool en bokslagter bly darem bokslagter
lektieks
Daai's g'n kook nie, daai's 'n tekkie BRAAI! Maar kan iemand dalk 'please explain' wat daardie konglomerasie op die 'bonnet' is!?
Prof. Bokdrol , jy kan my nou miskien van poes en Zef en drank en wat-ook-al vertel , maar van n Ford kan jy my nou fokol vertel nie !
Daai Engine is nie " gelig" nie . Dis bloot n groot V8 , met n ( soos in 1 – EEN) moerse 8-71 Weiand Roots Supercharger op . As jy mooi kyk sal jy sien die " tappet covers" (ok ok , Valve covers) is nog steeds laer as die fenders. Die supercharger sit op n custom " tunnel ram" intake , dis hoekom hy so poes hoog sit . Ten to one n Air to Water intercooler wat daar wegkruip .
Ek hoop jy ( en al die ander watkykertjies ) het n bevange naweek , met oormaat drank , poes , twak , en goeie musiek . Onthou kots is drank mors !!!!
Vlaknaai
Vlaknaai
Net vir die wat nie weet nie – n V8 kleiner as 5.8 Liter ( dis meer as 3 golf 1800 engines) word as n SMALL block gereken . n BIG block is gewoonlik so 454 – 460 cubic inches . Dis reg . 7.5 LITER . Meer as 5 polo 1400 engines . Ek sal weet – ek speel met hulle . En voor iemand n comment maak oor klein tottie – so n V8 maak jou piel ten minste 2 duim langer !!!
NS: Jy pluk egter wel Zefkunde – "fokkol" het twee k's, gaan kyk in die HAT – 5de uitgawe, bladsy 241…
Dirk Diggler Diktros
Vlaknaai, laat niemand ooit se jy kannie stats en feite van n FORD afrits nie…. Ek is net nie seker van die tottie nie, daar's n spesifieke "Witwarm van Welkom" en haar ou se totti is dan presies blykbaar 2 3n n kwart duim…
p.s. Jou comments oor dranks, poes ens oor die naweek word hoog waardeer en nagestreef. SEPMPRE FUKING FI!!
Vlaknaai
Plesier !
In die strewe na algehele Zef-topia kan jy netsowel goed begin . En n Ford is n donnerse goeie begin ! Weet iemand dalk waar kan ek van daai lekker groot dices kry om aan my rear view mirror op te hang ? O ja en n hondjie vir die agterruit. Dis poes cool .I like . I want
huisvrou
Hoe kry hulle dat die wiele pienk rook soos in die gallery se foto van Team Extreme?
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Holy Fucking Crapiola
Dis een poes cool Ford !!!
Amper so goed soos daardie naaier met sy Gholf voor die Spar.
David, laat jy nooit weer kak praat van my Cortina nie, bra!
Respek Prof, fokken baie respek.
lyk soos kraaifontein main road op n saterdag aand!
Dit lyk soos Welkom se hoofstraat op 'n gewone werksoggend. Ek sien ander dag op Top gear jy kry nou tires wat verskillende kleure rook maak as jy so burnouts gooi. Cool bly darem cool en bokslagter bly darem bokslagter
Daai's g'n kook nie, daai's 'n tekkie BRAAI! Maar kan iemand dalk 'please explain' wat daardie konglomerasie op die 'bonnet' is!?
Lektieks dis die supercharger/s en lugfilters en alles, plus die enjin is met opset gelig om bo die bonnet uit te steek. Al gehoor van Google? Checkityt, pappie!!!
http://www.modifiedcarforums.com/forums/blog-entries/3690-spring-nationals-16-2008-a.html
Prof. Bokdrol , jy kan my nou miskien van poes en Zef en drank en wat-ook-al vertel , maar van n Ford kan jy my nou fokol vertel nie !
Daai Engine is nie " gelig" nie . Dis bloot n groot V8 , met n ( soos in 1 – EEN) moerse 8-71 Weiand Roots Supercharger op . As jy mooi kyk sal jy sien die " tappet covers" (ok ok , Valve covers) is nog steeds laer as die fenders. Die supercharger sit op n custom " tunnel ram" intake , dis hoekom hy so poes hoog sit . Ten to one n Air to Water intercooler wat daar wegkruip .
Ek hoop jy ( en al die ander watkykertjies ) het n bevange naweek , met oormaat drank , poes , twak , en goeie musiek . Onthou kots is drank mors !!!!
Vlaknaai
Net vir die wat nie weet nie – n V8 kleiner as 5.8 Liter ( dis meer as 3 golf 1800 engines) word as n SMALL block gereken . n BIG block is gewoonlik so 454 – 460 cubic inches . Dis reg . 7.5 LITER . Meer as 5 polo 1400 engines . Ek sal weet – ek speel met hulle . En voor iemand n comment maak oor klein tottie – so n V8 maak jou piel ten minste 2 duim langer !!!
Fokkit Vlaknaai ek’s beïndruk – jy slaag Tappetkunde 101 met onderskeiding!