Kar ‘n stuk kak? Lae selfbeeld? Dice jy graag?

In Fokken Zef Videos deur griffin

Nou kan jy soos nog 'n groter poes lyk in jou Corsa, Atos, Chevy Spark of Ford KA. Check, ons weet jou kar het fokol tussen die bene. Nul ballas. Moenie worry nie, julle maak mos gewoonlik op vir wat daar te kort is met dubbel kazozpype en soundsystems wat meer as jou kar se versekerde waarde is. Kom ons konsentreer so bietjie op daai sound system, my blaar. Hier is iets wat jy kan inplug om jou stuk kak soos 'n monster te laat klink. Die Sound Racer.

Sal interesting wees om uit vind hoeveel mense hulle gearboxes gaan drop of hulle clutches gaan laat uitfok omdat hulle vas in hulle harte glo dat hierdie apparaat actually jou poeskoets vinniger maak…

(shot, Wayne)

Hierdie post is 149 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,601,058 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKar ‘n stuk kak? Lae selfbeeld? Dice jy graag?