Judge sukkel bietjie om af te tree

In kak nuus deur griffin1 Eiertjies

Griff,

Die judge is al daar van 200 af. Smaak my hy ken nie van pension nie…

Juan

timeslivea+

Deel met jou tjommies!

    griffinJudge sukkel bietjie om af te tree

    Comments

    1. Beesblaas

      Alweer met die ka. Jissis. Die laaste ruk as ek WKJ check is daar elke keer van die kak News24 spelfoute. Gots dit is darem boring. Kom nou ouens ek weet julle kan beter.

    Gooi Comment