Is jy bietjie van 'n doos? En van Noorwee af? Moenie komkommer nie, broeder. Daar is 'n kerk net vir jou in Pretoria. Nooi al die ander Noordose saam wat jy ken. Julle kan 'n klein community begin.
Prys hom stukkend.
(shot, Kabous)
Hierdie post is 65 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,049,143 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Noor-doos….nee man! Iemand moes dit darm gespot het voor daai bordjie opgegaan het. Hulle moet dalk minder bid en meer lees. Of by 24.com gaan werk…
Fokkit, daai Noor-doos gemeente gaat moet loof om hom uit die hemel uit te kry. Paar het hom al daar probeer uitbid, dalk werk loof!
Weet julle hoe fokken duur is 'n koppel teken op so moerse bord? Dis soos om in die ou dae 'n telegram te stuur en daarin vra hoe dit nou regtig met trixy se spene gaan..
HA ha ha , die Koster gaan seker na die Gemeente bo die Hustler shop …
Terloops daar is 12 priesters is geskors vir molesting vroeer die week!