You make for us small problem? No worry. We fix problem. We make for you big problem. Bring for me vodka. Bring for me keys to truck. Now fuck off.
Hierdie post is 83 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,060,618 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Gimme the keys to that truck with THE CLAW and I'll drive around Joburg fucking up all those Fuckers that park like Plonkers!!!
Thats one bad ass truck I'd like to get behind the wheel of.
Dit sal julle leer, geen parkeer kaartjie te koop!
Hier in Bloem gaan ons n groter trok nodig hê, elke dag is parkeer soos 'n DOOWIS dag.
Hi Griff. Kan julle asb 'n ander link post. Kan nie 'n fok sien wat hier aangaan nie. thanx
Jis ek wens mens kon dit regtig doen. Sommer met moving vehicles ook. As iemand van baan verwissel sonder sy flikkerlig, moet daar een van daai massive wrecking balls kom en hom net weer terug stoot in die baan waar hy vandaan gekom het.
OH I WISH THIS WAS REAL!
2 Nuwe Mazdas met geen nommer plate. Redeis 10 teen 1 vir versekering. Produksie fout of goed is verniel oppad dealership toe. Dink julle moet eerder hierdie video onder KAK stories file.
Ons het meer mense nodig om die lewe ernstig op te neem. Regtig, hoor. Daar is so min.
Moenie nou huilig raak nie, DIS AMPER TYD OP TE DUIK!!!!
@ LOUWHAN gun ons net so biejtie wishfull thinking ag toe man.
Ek het myself net gekry om die nuwe Mazda sonder nommerplate te ignoreer en daar fok jy dit vir my op.
Twee minder Mazada 6'e op die planeet … beter wêreld!!!
Jirri, sorry ouens. Nou voel ek soos ´n poes. Ek gaan myself nou so bietjie naai. Ek kan nie help my dealer is Louwhan stock op die oombik nie. Gelukkig het ek ´n halwe zol in de garage ontdek so ek vra erg omverskoning Zepher en Zef master.
Toema dis naweek en eks oor dit as ek n Golf gehad het, het ek hom voor die Spar gaan rev.
Weereens mense – daar is geen probleem te groot vir dop of draks nie – in die geval n halwe zol – nie. n Traan biggel oor my wang….dis alles so mooi. Amper, ja amper soos die krieketknoeiery vanaand, ek tel nog blare a.g.v n insider biff/spliff tip!!
I vant vun pliss, comrade Igor!!! Dis maandeinde, en FOK ek haat parkades met 'n passie – jirre as ek hierdie wiele in die hande kan kry, sal elke fokken huisvrou wat te lui is om die bliksemse stuurwiel vêr genoeg te draai, en wat my altyd net-net met 'n poeshaar-breedte mis (terwyl sy kak praat op die selfoon op haar shopping trip) bietjie kennis begin neem van padmaniere. Jammer daai lorrie se gripper crane het nie nog so 'n heavy skud-skud funksie ingebou nie – ek sien al hoe val die kiddies met hulle half-geëete Kentucky nog in die hand by die agterdeure uit, terwyl mammie histeries die selfoon se rooi knoppie druk en groot-oog besef daar is ander mense wat ook parkering soek! Faaaaakkkkkkkk……
Daai klou rape die kar in die trock..Behind the deleted scenes. Die blou een wou ook so bietjie in join vir n metal threesome.
Liewe Vader Krismis,
Kyk asb mooi na die video hier bo.
Ek soek een vir kersfees asseblief oom. Sal geen Taxis vloek tot einde van die jaar nie… Daarna sal hulle kak!