Hierdie Lybian is jags vir sokker…

In Spec-takel deur griffin37 Eiertjies

baie lief vir sokker

griffinHierdie Lybian is jags vir sokker…

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Ken nie die reëls nie, maar dit lyk soos 'n piele sport – solank die ref jou nie naai nie…

  2. Allan Boesak

    Ploeg diep , saai op die walle . 
    Of is dit nou slaan tent af , ons gaan met die karavaan !

  3. Attie

    Geagte Prof. Hoe is dit nou dat jou kenteken verander het? Het jy dan nou 'n nuwe blaaitjie om geslaan.?

  4. Prof. Bokdrol

    Attie ja, ek is nou bietjie moeg vir daai nerderige klein poes met die beanie; dit lyk in elk geval te veel soos wanneer ek in die oggende in die spieël kyk…dis mos die Internetwebtubes hierdie, jy kan jouself re-invent! O ja, en dit word 'n "gravatar" genoem.

  5. David

    Sal graag die girl wil sien teen wie hy speel, moet iets besonders wees

  6. David

    Hou op kakpraat huisvrou, netnou haal manlief jou van "die broek se belt" af

  7. Prof. Bokdrol

    Jirre nee Huisvrou – is jy nou fokken ernstig? Ek dog News24 doen deesdae porn ook, ek hou my asem op vir die volgende foto van befokte tiete en nou stel jy my teleur…

  8. Smee

    Hey Prof ek's so bly jy't jou gravatar verander. Die een pas jou beter

  9. kakhuis

    dis entlik scare tactics – as bafana so gaan rondharloop met hulle slurpies wat uithang, sal hulle miskein meer games wen of mebbe die leeus

  10. lektieks

    Wat dit okal daai is, dit lyk kakgevaarlik!

  11. Prof. Bokdrol

    Thanks Smee – ja ek is klaar 'n kont, so ek wil nie nog soos een lyk ook nie…hoekom kry jy nie ook een nie?

  12. Prof. Bokdrol

    Smee, NS, jammer vir dubbelsinnigheid: met "kry vir jou ook een bedoel" ek 'n gravatar, nie 'n kont nie – sovêr ek weet is jy reeds uitgekit met een van daardie?

  13. Willem Wikkelspies

    Distracted met 'n broek prop vol planne…

  14. Attie

    My alle donner Prof. Hoekom sê jy nie al lankal so nie. Nou kan ons ander gewone ouens ook ge-gravatar raak. Laat ek gou loer of daar 'n prentjie van 'n poes is voor iemand anders dit opraap.

  15. Michelle

    Huisvrou, jy moet n kreatiewe gravatar kry! Iets wat jou naam justice doen! Drol, ek hou van jou bok. Daai ander mannetjie het my naar gehad.

  16. Prof. Bokdrol

    Bly om te hoor, Michelle – so terloops, Huisvrou & Attie, dis te danke aan Michelle dat ek uitgevind het wat de moer is daai ding, ek het ook eers verward gepik met icon en ander kak voor sy en haar bra André my in die 21ste eeu ingehelp het.

  17. Langlat

    Almal verkeerd. Hy soek sy kameel wat presies daai hoogte is. Dan hoef hy nie op iets te staan vir sy oggend "opwekker" nie.

  18. Dirk Diggler Diktros

    PB, Watse selfgemoedsbekakkingswoorde is daai by die inskryeing van die POSTED MARCH 4, 2:03??  Is jou bier op, os jou bier en bier se prys op?  Is dit erger….?  VK gaan nie hiervan hou nie!

  19. Dirk Diggler Diktros

    Beslis n huppel in sy stappie dia mannietjie oor sokker, of dalk het hy van ramsfest gehoor?

  20. Allan Boesak

    @ huisvrou , het jy nie Strywerk , of wasgoed om tewas nie ? Het jou man weer die ketting los gemaak die naweek ? 

  21. Prof. Bokdrol

    "Strywerk" AB? Jy's eintlik meer fokken reg as wat jy besef;  vroulief wil mos altyd kak soek…

  22. Prof. Bokdrol

    DDD ja die konte in die Parlement het mos besluit happy juice kos nou WEEREENS meer zak – hulle Chivas word mos geborg deur ons belasting, so hulle voel 'n fok…ek wonder hoe smaak Paarl Perlé?

  23. Karel Katskiet

    daai bra is besig om sy son horlosie op te wen. Hy gaan nounou plat le op die grond en dan gaan daai ding vir hom se, ‘dis ty om te duik’

  24. huisvrou

    Al julle manlike chauviniste: pappie betaal my om by die huis te sit en niksdoen! In watter wetboek is dit opgeskrywe dat dit is wat house executives moet doen he!!!! Ek het anders as julle poepolle oorgenoeg tyd om te gaan gym, te koekenkoffie, shopping ens ens ens

  25. Prof. Bokdrol

    Ek dink ek haat jou daarvoor…  

  26. Allan Boesak

    Prof HEY ,sorry STRYKWERK!!!!! 
    In parlement drink ons nie Chivas nie , Johnny is meer die inding !
    Huisvrou jy poep teen donderweer , wel Pappie petaal seker genoeg en al daai kak , maar daar is wel iets wat hy nie REG die nie , ek sal dit maar oor laat aan jou verbeelding ek sal jou n hint gee 'service ' temprature check' 
    Ek is van menig dat jy nie Vroulike chauvs kry nie , maar dis seker omdat ek nie Gym en Tee en koek eet nie .
    Verskoon tog my onkunde

  27. huisvrou

    Allan broeksak, moenie my soos 'n kar laat klink nie want ek is nie een nie! As jy iets wil se, se dit duidelik ek verstaan nie 'hints' nie, het jy my duidelik? Tipies mansmens: tussen die brein en die broek is daar 'n baie kort afstand

  28. Allan Boesak

    Liewe huisvrou 
    Hiermee , wil ek graag vir jou , onverskooning vra , oor my onsensitiewe , bombasities , lelike aanmerkings wat ek gemaak het , Dit was egter nie my intensie , om jou vir n gat tevat nie , nog minder was dit nodig om tese jy kort enige iets wat , ons almal by WKJ weet jy is so volmaak en 'allesweetend ' dat ons kan maar net in die stof byt en kyk  hoe styg jy uit bo ons ALMAL .
    Ek sal graag net jou wil aanspoor om dalk net the fokkin relax , meeste van die materiaal op WKJ is Komies van aard , Daar is egter lig aan die eiende van die tonnel vir jou , en jou  soeke na n sin vir humor , hou aan op WKJ rond kyk , en dalk kan jou 'tegniek' verbeter , en wie weet dalk kan ons nog n paar chuckles saam he.
    ek hoop dit styk die 'misverstand' uit !
    groetnis daaso
    Die uwe  

  29. Prof. Bokdrol

    AB moenie worry nie, jy's nie alleen nie bra; een of twee chicks hierso het hulle moer ook al vir my gestrip, dis doodnormaal – maar laat ek nou sharrap, ek hoor reeds die dun ys waarop ek loop kraak onder my…

  30. Prof. Bokdrol

    NS: Huisvrou, sou jy jouself beskryf as 'n limousine, gesinsmotor of sportmodel?

Gooi Comment