Die Heuwels Fantasties en Die Tuindwergies by Park Acoustics – Sondag 3 April: Voortrekker Monument

In Watkykjy Gigs deur griffin5 Eiertjies

Right, mense. Omdat die gig die afgelope naweek deurgeloop het deur die heavy reen (of die Proteas se trane soos ons steeds vas glo), het ons park acousticsbesluit om die gig 'n week aan te skuif na hierdie Sondag 3 April by die Voortekker Monument toe. Hierdie keer gaan die weer ons nie kan stop nie. Ons het die party geksuif na die Voortrekker Monument toe – dis 'n moerse lekker view en daar is twee moerse sale in case ons dalk die stage onderdak moet skuif. So niks word uitgestel hierdie keer nie.

1Bring jou coolerbox en 'n vleisie en charcoal saam as jy lus is vir braai vibes. Daar is geriewe daarvoor.

Die line-up het effens verander, maar die party gaan nog steeds befok wees. Ons het Die Heuwels Fantasties en Die Tuindwergies onder andere gebook. Ons gee nog steeds 50 shirts en shooters weg vir die eerste 50 mense van 12:00 af by die hek.

Gaan confirm hierso op Park Acoustics se Facebook page as jy ons kom join. Alhoewel ons 'n last minute plan aanmekaar moes slaan gisteraand, het ons reeds meer as 200 mense wat kom saamkuier.

Hier is meer info:

6Okay people as promised here is the postponed date and new line-up. Unfortunatly aKING will be performing at Kerstienbosch and Bittereinder will be performing at KKNK. So no aKING and no Bittereinder. To make up for the lose we would like to present the following line up to you, our loyal followers.

NEW VENUE – NEW VENUE – NEW VENUE – NEW VENUE – NEW VENUE – NEW VENUE

Please also note that we will be using a new venue for this s…how. We will use the Voortrekker Monument. Reason for this is that if it does rain on the day then we simple move the whole show under a large roof at the same venue. Problem solved.
Just follow the signs from the gate.

***The Line-up***
9
11:00 – 12:30 Gates open
12:30 – 13:30 Toby Benko
13:30 – 14:30 Tim Burns
14:30 – 15:30 Die Tuindwergies
15:30 -16:30 Die Heuwels Fantasties

***Tickets sold at the gate***

R65 Adults, students, pensioners
R45 Scholars (valid ID needed)
Free 6 years and younger

all ages are welcome


***What to expect***

* The stage will be located in such a way that Pretoria will be the back drop in the back ground
* Much better looking stage and decor
5* Braai facilities
* Shady trees and lush green grass
* Loads of freebies
* Zefshop.com merch shop

***What to bring***

* Cash – beer garden & food stalls will be available
* Picnic basket with a assortment of goodies – braai facilities will be available
* You are welcome to bring umbrellas and gazebos. The shade is limited and during the day it gets extremely hot
* Chilled vibes and smiles

***Connect with us***

* Please do visit and join us at www.parkacoustics.co.za or for information please email us at parkacoustics@gmail.com
* Follow us on Twitter @parkacoustics

griffinDie Heuwels Fantasties en Die Tuindwergies by Park Acoustics – Sondag 3 April: Voortrekker Monument

Comments

  1. BettieBoob

    En daar het sy net-so “opgewonde hande” dansky die fan-fokken-tastiese heuwels, hyg duiwel, lmga

  2. Wiele

    Fokket dit klink na n moerse jol……… ek is daar!!! daai plek is nou nie moerse wheelchair friendly nie maar fok dit niks stop die wiele nie!!! Fcuk yeah!!!

  3. Dirk Diggler Diktros

    Sanlam.  Begin solank "bly-weg-reen" dansies….

  4. Allan Boesak

    Jiso , die ouens gaan seker lekker nat maak daarso ? 

Gooi Comment