Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Bazza on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Visvinger on Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- #1 Pisscat on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- peterstuyvestanblue on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- wilnetspyker on Hoe om te naai… week#1 van 4
- Chris on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-




9 Comments
Hoekom hoor ek niks van ons , soos julle nou die dag lekker uitgewys/gespot het, CHOKERS nie? Hulle het julle klomp pieletjies lekker bloedneus gebliksem ne?
JP hulle het goed gedoen teen Indië gister, maar dis EEN GAME, die beker staan nog nie in die kas nie. En jy's op die verkeerde plek – ek en jy en Uncle gesels op 2 April hierso, né:
http://www.watkykjy.co.za/2011/01/mooi-so-proteas/#comments
Mofdrol, het jy nie werk nie? As ek kyk het jy 'n comment oor amper elke liewe post/individu op die site. Fokof toe, van ons was klaar op skool en het nie jou "acting ek is dik tril posts" nodig nie. Elke ou het sy eie mening/siening en as jy verskil beteken dit nie jou mening is die regte een nie. Gaan swot of gee klas en try so bietjie diktril daar act.
Jirre dis een van daaaai Maandae lyk dit my; almal is blou befok. OK net vir jou JP, sal jou so 2 dae breek gee…
Almal is so acid vandag.
Ek dig nogal die tune en die bra met die snor is epic.
Wel 2 dae later lyk dit of meeste bra's bietjie ge-chill het…en Zepher ek stem: die hele song is epic (modes en haarstyle was wel dodgy in daai dae!)
Fok! dit lyk soos Arno Carstens!
wat nou van my nom de plume? is party van ons huilerig prof B? DDD
DDD dit lyk soos Operasie Shock and Awe met al jou comments so in 'n ry – jy lees seker bietjie mis; dis JP wat 'n diktril fetish het! So waar was jy die afgelope weke?