Ford Escort – die marabs se keuse

In Spec-takel deur griffin12 Eiertjies

ford escort

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFord Escort – die marabs se keuse

Comments

  1. Poeskop (Original)

    Shame ADSL, is THAT where all went wrong for you? STILL with Ford!!!!

  2. kakhuis

    wat suip die cousins? sou eerder lees: just dop and ass

  3. Smee

    Kakhuis, ons Indier vriende hier in KZN drink hom so. Gooi baie Brannas en ys (kort glas) en dash hom net met die coke en all.

  4. Allan Boesak

    Ek is seker voor op die Cabby , staan daar iets soos ' ek is dom maar ek kan sweis ' 

  5. David

    @AB, of dalk soos my skoollied "ons is dom maar ons werk hard"

  6. Allan Boesak

    David , ek reken jys dalk spoton , dis 10 teen een ,een of ander onderpresteerder se van , hyt mos gedruip so hys nou 26 en in Standerd 7!

  7. jagter

    Die hele wereld buite RSA drink dop en dash.  Jy moet fokken wydkyk as 'n dubbel  branna en coke bestel in Europa (blykaar selfde storie in Amerika).  Hulle gooi omtrent 'n eetlepel coke by die dubbel branna. Fokken paw-paws, hoe moet my boere maag dit hanteer.

  8. Dirk Diggler Diktros

    houjulself in.  ek is n kzn rockspaaider en al waarvoor one brannas geberuik is om maainstay te mix…..

Gooi Comment