Fok alarms en immobilisers. Gebruik sangomas’.

In Spec-takel deur griffin15 Eiertjies

Griff,

Fok Tracker , Netstar of die polisie. Hierdie vrou sal jou dood maak…..punt….

Baie reguit stelling.

Jacques.

sangoma tracker

griffinFok alarms en immobilisers. Gebruik sangomas’.

Comments

  1. james percy

    hahaha, technically she is correct. mortality in humans is 100% sooner or later

  2. Trooper

    Exactly…. she's doesn't state WHEN they will die???

  3. Wildtuinman

    'n Fokker en sy makker het Sondagaand by my snaar se huis 'n venster uitgeslaan om sy kamera te gaps. Die doos gly toe en sny sy fokken dief arm oop teen die stukkende ruit. Nadat die bloed die hele vertrek vol gespuit het besluit die ta en sy sidekick dat hulle toe sal maar moet hardloop en los 'n bloedspoor soos 'n rivier agter hulle aan! Oor die muur is hulle waar die spikes hulle lekker fokken verder oopzip.

    Groot is my vreugde om te se dat dat die dom kont homself uitgebloei het 'n blok verder die straat af. Lekker duur les wat die fokken skelm daar geleer het. Een wat hy nooit gaan vergeet nie en saam hom gaan graf toe neem.
     
    Ek hoop sy dief makker se balsak het afgeskeer teen daai spikes toe hy oor die muur moes skuur om weg te kom.
     
    Fokkers! Kry vir julle! Die Sangoma het gepraat!

  4. Wildtuinman

  5. mal mike

    Fokkit, dit verduidelik al die begrafnisse om soweto elke naweek.

  6. Skommel

    Daai kat wat die foto geneem het lyk self gevaarlik. Oorbelle is so laas semester…

  7. michelle

    Ek dink nie hy dra 'n oorbel nie, dis dalk net hoe die son geval het. Anyway, dis nie ter sprake hier nie.
    Wildtuinman, dit moes n vreeslike aar gewees het wat hy daar raak gesny het. Ek dink hy mag dalk 'n Darwin Award wen!
    So van voodoo gepraat, iemand wat ek ken, ken iemand anders, wie se niggie iemand ken wat eens op n tyd op n plaas gebly het, en DAAI ou, se pa, het vertel dat die buurman bees en bok skedels teen hulle buite plaas deure gehang met kruie en dinge. Dit het ook die skelms weg gehou…

  8. Crabman

    Nee vok, piss net om jou kar en die boewe bly weg.

  9. kakhuis

    El wil so Sangoma insit! Waar kan ek so een kry? As sy die fokkerrs vang,dan verkoop ek hulle parte aan dokter Uba.

  10. Zepher

    Try moerse bakkie met 'n FS nommerplaat, werk ook.

  11. Dirk Diggler Diktros

    Kry jou persoonlike Tokkolosje – woeps waps – my tjomma, vodoo se moer.  Hierdie Vrystaatse knetsmannetjies glo in pyn en dood en hul sukses rate is 200%.  Die poese wat die daad doen en die poese wat die daad uitdink.  Selfs die cops gebruik hul – voor "Psycics" want dis minner werk.  Hlkokomela Ntja, quatta die fariki 50c motherfucker, jy is dood. DDD

Gooi Comment