IMG00056-20110216-1621

Eskom se Duvha powerstation: Kaboom!

In Kak companies deur griffin41 Eiertjies

As jy die foto’s hieronder kokkenodge sonder om te lees, sou seker skiem dis een of ander powerstation in Japan na daai fokken hectic aardbewings, maar dit is nie. Hierdie is sommer op home soil, pappie! Gelukkig is tax payers daar om vir al hierdie kak te betaal… Nou wonder mens hoekom Eskom elke nou en dan met die hoed in die hand voor die regering se deur staan en bedel vir goodfor…

Hier is wat Wikipedia tune oor die Eksom Duvha Powerstation:

“Construction of Duvha Power Station started in November 1975 and the last unit came into operation in 1984.

In 1993 Duvha became the first power station in the world to be retrofitted with pulse jet fabric filter plants on three of its six units. These plants contribute largely to the reduction of air pollution by removing 99.99% of the fly ash which otherwise would be released into the air through the station’s chimneys.

8 January 2003, Unit 2 generator explodes while being returned to service after a malfunction. On the the 9 February 2011 another unit failed catastrophically while performing over speed testing. The units are over speed rated at 3600rpm and the last recorded speed before failure was 4250rpm.”

En hier is wat ‘n Watkykertjie met ons deel:

Not really intended for the public BUT amazing how pics like these can get out even after Eskom put a blanket of secrecy around the whole incident…

So I found out what happened at Duvha.

They were doing a test of the turbine overspeed protection system, and in short, the protection did not kick in. conventional wisdom tells me that there should be a better way to test a protection system than to try and destroy the turbine and see if it feels like protecting itself, but that’s basically what they did.

The turbine has a governor valve which controls the amount of steam coming into the turbine In order to keep it running at the right speed (3000 rpm for our grid frequency) and then it has a main isolation valve to shut the steam off completely. The protections systems (of which there are 3 independent systems, and a dude with his finger on the emergency button) are supposed to close this main isolation valve in a fraction of a second when the turbine overspeeds.

So they get ready for the test, they dump a helluva lot of steam onto the turbine, speed starts going crazy, it went from 3000 RPM to 4500 RMP in ten seconds (they are generally only designed for 10 to 15% overspeed, all three protection systems should have kicked in by the time you get to 110%). Anyway, I don’t know why, but all three systems failed, and the dude with his finger on the manual trip button wasn’t at his post.  So the result was a big bang, some fire and a lot of steam going where it shouldn’t go.

Scary thing is Duvha has a shared turbine hall. All six units are placed in one long straight stripe, with no missile shield between them. And if you look at the third last pic you can see how big that shaft is, if that landed on another turbine it would have destroyed that too. They are very lucky they didn’t lose the entire station.

So anyway, what gets reported in the news? “Unforeseen maintenance” at one of the units at duvha requires it to remain shut down for 18 months. understatement of the century in my book. But you shut off the containment ventilation system at Koeberg for one hour and a radiation alarm goes off, then it’s a front page news national crisis. I give up.

IMG00056-20110216-1621

IMG00057-20110216-1625

IMG00058-20110216-1627

IMG00059-20110216-1627

IMG00060-20110216-1627

IMG00061-20110216-1628

IMG00062-20110216-1628

IMG00063-20110216-1629

IMG00064-20110216-1629

IMG00065-20110216-1629

IMG00066-20110216-1630

Deel met jou tjommies!

    griffinEskom se Duvha powerstation: Kaboom!

    Comments

    1. BettieBoob

      Waddefok! Is hierdie nou Carte Blanche? Wel, al ooit van “chain of command” gehoor? Het jy iets hieromtrent intern gedoen, sensasie japie? As jy nie na jou GM toe wil gaan nie, sal ek. Op WKJ nogal, waddefok. Look around, idiot, there are much worse shit going on… Take your gripes up withinin your company, up to high levels until it gets attention… This is not the platform, well – it got attention, so maybe it is afterall….

    2. BettieBoob

      Kom ek post ook (illegal) pics van my huidige omstandighede… maar dan maak ek julle bliksems net meer jags, so sorry en so aan… toodles

    3. Werner

      Hoekom is die fokken storie nie al Carte Blanche toe gestuur nie??

    4. dhas

      goeie werk…..
      moenie worry nie more bou ons nog… dis mos cheap

    5. Riaan

      Dis al ou nuus! Die ding het al die 5 Maart gebeur. Sal bietjie vir julle n foto gooi van rook en ont plofing

    6. 007 Se Baas

      My fok… ma ja foto nomer twee sal kla vir you se hoekom dit gebeur het

    7. Mike

      En so word alles in die joint opgefok. Deur incompetent poese wat fancy karre ry en fokol van enige iets weet. O ja wag. Human fokken rights en opression en al die tos gaan seker weer blameer word as hulle vasgevat word. Of soos waterwese wat apartheid se pyppe blameer omdat so baie water verlore raak in pype wat lek omdat hulle nie maintain word nie. Maar nee. Moet asb nie verantwoordelikheid vat vir die fokop wat jy maak nie. Speel die blame game. Of kom met elke tos verskoning vir 'n coverup in die geskiedenis van verskonings op. Klomp fokken poeste. Wonder wat gaan met Eksdom gebeur as 30 % van hulle tegniese mense (wat actually weet wat aangaan) wat na aan aftrede is nou aftree. Eksdom gaan is sy poes in wees.
      Op 'n ligter noot.
      Die is meer schrapnel as wat in Vietnam rondgevlieg het.

    8. Snotsambok

      As ek in Kaapstad gebly het sou ek nou my broek bekak het. Ek dink die zefshop moet gasmaskers begin verkoop.

    9. moertoe

      Ja ons weet dis ou nuus ens ens maar dis goed om te sien dat die cover ups uncovered word. So gepraat van uncover; wat kan jy vir ons jagse outjies uncover hey Bettie B(.)(.)B?

    10. Zepher

      So as mens 'n Eksdom tegnikus/ingeneur vra of daar landmyne in die veld is draf hy/sy (gender equality) gou deur om te kyk.
       
      Binnekort sit ons met klomp fietse met dynamos op vir ons Power Grid krag op te wek, behoort darm iets aan werkloosheid te doen. 50mil Eksdom tegnisie op trapfietse.

    11. David

      Ai BettyBoob, nie geweet daar is sulke fokops in die hoerhuis ook nie

    12. kakhuis

      Ja uncover! Dis hoog tyd. DIS MOS NOU REPORTING uit die boonste rakke vanuit die voorste linies! News24/SABC se moer: die publiek moet ignorant gehou word anders gaan hulle te veel vrae vra – se moer!

    13. Slim

      Ek dink bettieboep gat so aan oorlat hy/sy/dit die skillige party is hier – die werfetter wat vinger op die knoppie moes hou…  Ek wil weet wadefok met my taxgeld gedoen word want ek sou verkies dat hulle die oopgroefmyn (slaggat) in die pad voor my huis regmaak eerder as as hom hulle fokops te fix.  Eish… 

    14. Iemand Anders

      Ai, arme Esdom… Hoe moet hulle nou voel?

    15. Author
      griffin

      Issit? Gee my die link waar daar foto’s is van 2 weke terug.

    16. PinkTankTop

      Ek dink Bettie se batteries is pap soos haa tiete. :\

    17. Prof. Bokdrol

      Artikel in SakeBeeld vandag: "Eskom gaan korrupsie uitsnuffel" – plaas gaan snuffel hulle eerder 'n paar tegnici met meer as 3 breinselle uit om die fokken plek aan die gang te hou (of ten minste nie nog verder in sy moer in op te blaas nie…)

    18. kakhuis

      mebbe sou ons beter af gewees het as hulle Eksdom heelemaal opgefok het, alhoewel ons goed op pad soontoe is

    19. fief

      nogal n slim idee,
      Griff hoekom begin julle nie nog een van watkykjy se suster websites nie,en al die kak waarvoor ons so betaal as jan taks hier voor ons deur stop,post ons op die site sodat mens kan sien watse fokops daar actually gebeur

    20. Mike

      Kan iemand vir Griffin idees gee vir 'n nuwe stempaal op WKJ.

    21. Dirk Diggler Diktros

      Die beste Afreakaanse blog en websaait in die hele heelal – of so iets is WKJ.  Hierdie is SA, waar spraak vry, skryf vry en om met jou sussie te vry nog die beste bly.  Die internet is vry.  Wat jy lees is vry, (maar jou sussie is die beste vry, sy is dalk n biekie tam van ons sessie gisteraand…, sien, ons het die twee rubberproppe, die een met die stalagmiet en die ander ene met die stalagtiete – of hoe ookal – ge-hotwire met kabels in die slaapkamer on manage n quatro te hou – dis baie p.t. om daai goete manually op te blaas ou blaar – nadat ons blare jags was en onsself kon stuur en ontvang—Nou ja, EkSDOM het hul kunt gebrung, KY-jellie het hul kunt gebring en so het ek en sy die uitKOMslag der slagte.  Ek sal nou n permanente perm he.  Kannie wag vir venaand nie.  Dink buite die doos, en moenie hul die kak gee nie.  Gee hul direksie die kak wat ons aanstel – lang storie – en – fokkit, ek kry al klaar vladderings net so langs die prostraatklier as ek dink aan vanaand se EKSperiment me EKSdom.   DDD

    22. Rokjagter

      Dis befok,daai foto van die dak lyk soos n planetarium!!!

    23. Koos

      Ek dink iemand moet die link na Helen Zille toe stuur. Sy en Patricia sal hulle dalk kan uitsort.

    24. michelle

      Ek het nou al drie keer my kommentaar geskryf en uitgevee.
      Die is hopelik my laaste probeerslag.
      Dankie vir die bewusmaking Griff, as julle nog sulke dinge het om te ontbloot, asseblief maak so.
      Ek wens net ons kan eendag by 'n plek kom waar mens verby die kleur van n persoon kan kyk om jou opinie oor 'n saak te lig. Dis so f-ing boring om heeltyd te moet hoor dis oor iemand se velkleur en die geskiedenis dat iets nou weer n fokkop was. En dit gaan beide kante toe.

    25. Bra Joe

      En dis presies hoekom ons 'n derde wereld land sal bly…
      Deepest, DARKEST Africa!

    26. Vrye Denker

      Die ergste vir my is dat Eskom sulke goed "routine maintenence" noem, so asof dit 'n ding is wat "routinely" gebeur.

    27. muddafuka

      SuidAfrikaners se poste word deur Zimbabwiers etc gevat en nie 'n oog word genkip nie. Ons moet dit maar vedra – en meer  tax betaal omdat die RSA populasie se werkloosheidsyfer styg? KAK KAK KAK ini meantime moet ons spoegenspartle tomake ends meet omdat ons meerenmeer betaal vir als?Nie almal in RSA is in so comfy job soos jy nie goose.  Daar is GROOT KAK in corporate company politics waarmee mens moet KAK opvreet terwille van…and that sucks

    28. stiff

      Solank hulle net nie Koeberg opvok nie….Dit sal n paar 1000 jaar vat om daai kak regtemaak…

      Daar sal n paar "Hulks" op die strande lê met n nice groen tan.

    29. Taken

      in die artikel noem hulle iets van "ageing distribution infrastructure" KAK MAN!!! ja dit is fokken eeu oue kak, maar die dose wat veronderstel is om hulle werk te doen, maintain nie die eien"dom" nie,…most probably waar hulle, hul nickname vandaan kry, kan iemand asb net begin onderhoude reel dat ons die dom poese kan begin replace….anders is dit nag!!!

    30. Attie

      Aandag! Aandag! BettieBoob vergun my asseblief die geleentheid om aan jou te sê – JOU MA SE POES!!!!!

    31. Christiaan

      Ek was toevallig gister by die KSB pomp fabriek wat tans besig is om die Duvha boiler feed pompe te herstel; die herstel koste is R5miljoen per pomp. Wat nog van die turbines, electicals & civils? Ek reken die skade kan geraam word in die orde van honderde miljoene rande. Ek veronderstel dat Eskom sal die costs recover met nog 'n tariff escalation.

    32. Bruce

      Die fokken tee tyd hooter het afgegaan op 3000 RPM, toe klap die koppe vas en almal fokof op tee

    33. koos

      my fok – die aape wat die plek regeer het regtig goed opgefok die keer – klomp fokken verwaande bliksems – die ou wat die job gedoen het a paar jaar terug sonder enige fokops lag seker sy gat af!

    Gooi Comment