Downforce en drukvlerke in Doosdorp

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

doosdorp

griffinDownforce en drukvlerke in Doosdorp

Comments

  1. Vuilduif

    Twee vlieë met een klap: Daai Golf aan die linkerkant se rims is veseker nie standaard nie.

  2. Jakes

    Check daai kar wat van voor af kom(so 2 agter die een met die ligte aan) Check hoe gedrop is sy suspension en sy paint job.

  3. Allan Boesak

    Kerels , julle oe is goed op n Maandag !
    @ vuilduif , Dis GEVAAAlike rims !
    @ Jakes , ek dink daai 'vuurwa ' van voor het selfs n lekker Scoop op !
    Ek wou eitlik net geadd het dat daai 'downforce' is op budget , en hy kan nie nou meer , n liksens vir sy fokkin Midge bekostig nie !Dis fokkin verkeerd!

Gooi Comment