Dit gaan goed met die krieket World Cup

In Spec-takel deur griffin9 Eiertjies

choke-01

choke-02

(shot, Wili)

Deel met jou tjommies!

    griffinDit gaan goed met die krieket World Cup

    Comments

    1. Allan Boesak

      EK is poes negatief !!!! die poese , ek blameer die kak Op Greame mase chuntney smith !!!!!!

    2. Skippie

      For Sale:
      1 x Cricket Team. Very low mileage. Fantastically well tuned engine, but choke stuck on full !

    3. Hokken Fonger

      Nee fok man. Die kak is so af, dit laat my sommer kots. Dit was 'n poes faktap naweek vir Suid Afrikaanse sport… Eers die Cheetas, toe die Bulle, en toe kak die Proteas ook… Nee fok man… Ek huil sommer.

    4. Prof. Bokdrol

      Hokken Fonger ek voel amper soos jy – gelukkig is ek van Durbs af so ten minste het ek IETS om oor te smile…go Sharks!

    5. Willem Wikkelspies

      Yip ek glo England moes 'n haas uit die hoed trek vir daai game. Nadat hulle so kak verloor het teen Ierland. Dis soos ons wat verloor teen Zimbabwe. 
      Ek stem. Dink 'n hoerskool se 1ste span sou better gevaar het. Daais ous het regtig kak gebat. 

    6. pop

      Ek het vanmôre eers vir die TV gaan omverskoning vra nadat ek hom gister so kak uitgekak het amekaar. Dankie Proteas…..

    Gooi Comment