Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin14 Eiertjies

chick duik met scrambler en gesonde kwak

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. PinkTankTop

    Ag nee, dit lyk dan soos ballas daai. T_T

  2. ThysmetYs

    Awesome sy moet my liewers kom ry sy sal nie af val nie!!! @ arno west  AKA olifan ek het die selfde probleem!! wats up Griffen

  3. Knersus

    Ja wat….  Duik nes die fokken SA krieket span!!  Ek reken ek gaan ophou krieket kyk en meer WKJ? uitcheck…  Ek wou nog iets gesê het van 'n poes wat duik maar die alkohol wat al klaar in my lyf is het my maak vergeet….  nog so paar doppe dan vergeet ek van die krieket ook!

  4. Allan Boesak

    Ek sou nou nog Krieket gekyk het maar nou ja , Dankie Proteas , Dankie vir Fokkol !!!
     
    Die cherrie lyk nogals goed bedeelt , jir ek is so lus , kerels julle kannie aanhou met sulke Boude en goed nie ! Ek raak duk jhas !

  5. Dirk Diggler Diktros

    wie kan dit hou my ou
    wie kan dit bou my ou
    ek sal daai parra kou
    al is hy bloei my ou….
    geheim van duik:  moet nie ophou suip of naai net oorlat jy moet werk of sulke kak maandag tot donnerdag nie.  onthou prioriteite, 1=drank, 2=poes.  (werk rondom dit as dit moet – maar te veel werk laat jou flou my ou – vra vir Greame Smiff….)  DDD

     

  6. Langlat

    Die bike is net 'n skynsel. Sy steek iets weg.Gevang red handed.Kyk hoe skyp sy daai boudtjies.Miskien druk sy 'n drie…in die lavatory.

  7. Dirk Diggler Diktros

    Langlat, my bru, ek's geneig om saam te stem…ha-ha-ha!

  8. PinkTankTop

    Mooi ry-ding, en die bike is ook nie sleg nie.  Het so bietjie mooi gekyk now,  daai is n' vet hang poes, nie ballas nie.  Ek was seker dik gesuip toe ek my eerste comment gelaat het.

Gooi Comment