Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin13 Eiertjies

duik10

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Allan Boesak

      Ha ha ha , dis wat gebeur as jy gaan Sneeuspeel en teveel OBS drink .
      Ek kan nie wag vir die winter nie !
      verloor jou klere en pass uit !

    2. ThysmetYs

      Ek duik van agter af ! tot die sneeu smeld! lyk soos n hare monster daai jong….what does kill you makes you stronger…

    3. Poeskop

      Dit moet POES KOUD wees!!! (Pun intended). Liewe jissis, daai girl gaan NOOIT weer kan naai nie.

    4. Prof. Bokdrol

      Yess!!!! Maandag is blykbaar afgeboek met erge griep tot die 21ste, so hy is eers weer die 22ste terug op sy pos om ons kak te gee…fokken duiktyd!!!!

    5. Zepher

      Dis wat gebeur as jy n sneeuman 'n BJ gee poplap, jy kry frostbyte!

    6. Dirk Diggler Diktros

      en as n mens alleen in die bos is en jy duik nog steeds vanaf die 11de?  hoor die speedcops jou?  sien jou baas jou?  o, fok, ek is die baas.  busted.  maar ek voel van kleins af n fok vir introspeksie – toe ek 8 jaar oud was en tos ontdek het en Onploffinginsybroekashykleinseuntjiesien Marrie Jansen se boek to in my blibberige handjies gestop word – "wat seuns wil weet/"  Ek lees nou nog tussen draadties daaraan..   DDD

    7. Prof. Bokdrol

      DDD kon jy al die vasgeplakte bladsye vanmekaar loskry?  🙂

    8. Dirk Diggler Diktros

      Prof B!! Dagse!  Die antwoord is ongelukkig nee.  Ek het die bladsye probeer oopstoom en tot die skapel oorgegaan, maar smaak my waar n man klonte ge"gom" het soos n bos…kan dingetjies vasgeplak raak.  So te se n twak plak.

    9. Allan Boesak

      Ha ha ha , Ja Kontkop , Agter osse kry ook n bietjie Poen ….

    Gooi Comment