Watkykertjies stuur nou sommer videos in van hoe hulle smaak van duik:
Speel die fokken tune kliphard en duik:
Hierdie post is 267 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,045,115 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Lets go get pissed!!!
Bril-fokken-jante voorstel!!! Die clusterfuck in Libië lyk soos fyn gechoreografeerde en gesinchroniseerde waterballet vergeleke met die sewe soorte kak en hare wat die fan vandag getref het by die werk – dat ons een kliënt nog met ons praat is 'n wonderwerk. Wens ek kan plekke ruil met die dude met die frisbee, sy dag is 'n vet jol vergeleke met myne. Maar daar's moer min wat 'n paar yskoues nie kan regmaak nie – tot Maandag toe, in elk geval – laat ons fokken duik!
Ek is Keen , maar ek hoop darem nie dinge draai so gou 'Suidwards' soos laasnaweek nie …
Ek vat dit eerder rustig die naweek. Ek het laasweek na Nuweland waar die Stormers so kak gespeel het myself amper uit my girl uit gesuip …. en dit vat baie.
die bra aan die een kant lyk dan soos ek, ek was sekker weer moer toe dat ek nie kan onthou nie
Ek kak sommer 'n aap!
Tjorts…!
AB jy't nog nie vertel of jy die neef gepoes het terug tot waar hy vandaan kom nie?
Evert, dit klink so half varksig: "uit my girl uit gesuip…" Amper soos daai stories oor sushi eet van 'n girl af – het jy haar kwakkie vol champers gemaak?
Prof , ek het n volledige report ,vd suipe en al daai kak try post , ma fokkol ,,,
Ek sal die naweek weer moet try , en da nhou ek vir julle posted !!!!
pous!
FEAR AND LOATHING in Kraaifontein!
Prof. Geeb probleem is groter as brandewyn nie.
Haha thanx griff dat jy die video van my en my dronk pelle gepost het. En ja dis hoe ons vokken duik hahaha
NOOIT OOOITTTT FOKIN WEER NIE !!!!!
Prof Bokdrol, ek was net doosdronk gewees en myself soos 'n poes gedra, in die dorpie waarvan Allan Boesak praat.
Goeie Fok Evert , die appel val nie ver van die Boom af nie.
My naweek was besaai met onredelike Folks , net soos daai Thys met ys Poes !
my duik definiesie staan… dit hou water soos daai tampon for extra-heavy flow…