Die iPad se pryse drop as jy van plan was om een te koop…

In Watkykjy Tips deur griffin8 Eiertjies

More maats,

Hierdie is maar net 'n heads-up sodat julle dalk nie genaai word nie. Ons gee so nou en dan darem bietjie useful tips. Maybe was een van julle oppad om 'n iPad aan te skaf die week… Die goed se pryse drop nou. Maak met die info onder die pic waarmee jy wil.

ipad


Hi,

Due to the announcement of iPad 2 internationally, we will be decreasing the pricing on the first generation model locally. The new pricing for the first generation model is listed below. Let me know if you have any questions.

iPad Wi-Fi 16GB R3899
iPad Wi-Fi 32GB R4899
iPad Wi-Fi 64GB R5899
iPad Wi-Fi + 3G 16GB R4999
iPad Wi-Fi + 3G 32GB R5999
iPad Wi-Fi + 3G 64GB R6999

Taryn Hyam
Communications Manager
Core Group

Deel met jou tjommies!

    griffinDie iPad se pryse drop as jy van plan was om een te koop…

    Comments

    1. Trespassa

      Sit die fokken goed op 'n data-package. 1st gen is anyway te veel issues nog.
      Ek hou uit vir gen 3, dan het MTN of Vodacom ook seker dan al wakker geskrik!

    2. verbaas

      iPod, iPhone, iPad – iPoes het nog nie my geld gemors nie. Soms moet jy die keiser se kleed sien vir wat dit is.

    3. Hokken Fonger

      HAHA! Nou het ou Jobs al julle fokkers vir 'n poes gevat! Het julle gesê die iPad is a stuck kak! Nou kan jy dit vir 'n paar duisend rand cheaper kry, en dis nie eers 'n jaar oud nie!!! HAHAHAHA!!! JULLE IS FAKTAP!

    Gooi Comment