Hierdie post is 188 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,215,955 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
griffinDanville Hummer
Comments
Taken
Wow!! ons moet hierdie bul in die hande kry en hom geluk wens…….met die wen van sy hummer en die personalized license Plate wat hy as 'n "exstra" ontvang het……. hy sou seker nie sulke kak koop of voor betaal uit sy eie sak nie!!!!!!!!!! ek fokken sou nie…..nee fok, dan ry ek liewer daai stuk kak Toyota aangesien alles mos altyd reg loop….hahahahaha!!!
Prof. Bokdrol
Die van julle wat nie die WKJ Fokken Tos Boek het nie, gaan lees die inskrywing oor Hummer (tensy jy self een het en bietjie van 'n huilerige mens is…) – dis fokken skerp.
Pan skraper
Het agter die perd ini oppikoppi uitgang ry gestaan. Maar hy het klein dogtertjie fietse agterop vasgemak gehad.
Wonder waarmee hou hy homself besig.
Allan Boesak
JA die dom naai , hy het seker n werks petrol kaart , want fok , dis nie net n kak cabby nie , maar kak swaar op juice , nou ja as jy dom is moet jy n poes nommerplaat he !
ThysmetYs
@ Allan Boesak…..hahahaha skerp my maat!!!
Daai ding suip petrol soos n kameelperd!!!
Warmwaterbrak
Wat is julle probleem met die kar? Dis goot, dis giggelgeel, die spaarwiel cover is skeef, hy het custom U-shackles, chrome mags met low profile tyres, 'n nommerp…o, wag…
kakhuis
Ja fok , moet wees want hy kon ok nie die kleur kies nie, fok, so kotsgeel kerriekak kleur
Blade
Skerp , skerp , skerp. Julle suurbekke bly seker nog by julle ma. Ek dink die nommerplaat is vir jul gepas.
God's child
Ek wonder wie is hierdie"skerp ou" wat die foto geneem en geplaas het. Hoe "common" en van die pad af moet 'n mens wees om sulke taalgebruik en afgunstigheid te openbaar vir almal om te sien. Julle swak taal en aanmerkings spreek duidelik dat julle tot uiterstes sal gaan om te probeer goed voel oor julself. Raai wat, dis nie nodig nie, want die Here is lief vir ons almal en jy hoef nie minderwaardig te voel nie, want as jy wil sal Hy jou ook Sy kind maak. Maak liewer 'n omkeer in jou lewe en kyk wat die Here alles vir jou wil doen en gee as jy jou lewe met Hom deel. God seën mens as jy vir Hom lewe. Het enige een van julle die finansies om 'n Hummer te kan bekostig. Duidelik nie, anders sou julle nie so afbrekend wees nie. Ek en baie ander dink dis pragtig en die eienaar is baie oorspronlik. Wie die eienaar ook al is, ek sien die Here se hand in Sy lewe, want mens bereik nie dinge net op jou eie nie. Mooi so, hou so aan en onthou dit maak nie saak wat mense sê of dink nie, hulle is nie God nie. Oppas julle ander, God laat nie met Sy kinders mors nie en ek gee glad nie eers om wat jul reaksie hierop is nie. Hoop julle skrik nie te laat wakker nie!!!!!!!
Stylvol
Wil net vir die eienaar sê ek beny jou. Lank laas so 'n mooi voertuig gesien om nie eers te praat van die oorspronklike nommerplaat nie. Daardie wiele het seker 'n paar rand gekos. Moet jou nie steur aan die swak taal en aanmerkings nie, dit wys duidelik met watter tipe mens jy te doen het. Pleks dat 'n dwaas eerder stilbly en niemand sy eenvoudigheid agterkom nie, ontmasker hulle, hulself deur hul optredes en spreke. Uitgevang julle!!!!!!
David
Hehehehe. Daai nommerplaat. JOU MA Groot Poes
Vuilduif
…se poes.
Mike
Die bra is die eienaar van Megan Auto in van der hoff weg. Het daai pad harties toe gery elke dag. Hy het dit altyd op sy RX8 gehad die nommerplaat. Hier is ons terug by realiteit. Geld koop nie 'n fok styl nie.
Smee
Ek wil nie daai petrol monster present he nie. Amerikaanse stuk kak.
Allan Boesak
BLade , jou dom NAAI! warre fok !
Warmwaterbrak
Stylvol en Child, is julle albei wedergeborenes wat na "Oom Angus" se celebrity shows toe gaan? Jy oordeel dan self! As ek 'n preek wil hoor, gaan ek kerk toe. As ek wil lag, kom kyk ek die fotos van zefgatte hier.
Gaan word 'n dominee en hou op amateuragtige teologie oor te dra!
David
@God's child, jammer dat ons onwelvoeglike taalgebruik en kommentaar jou ontstel doos, maar ek dink jy's dalk opsoek na die Kerkbode se blog. So fokof asb en gaan steek weer jou sussie/boetie/kat/hond/self, ek/ons/wie ookal sal self besluit of dit te laat is of nie, en as ek myself weer mag herhaal, DOOS
Allan Boesak
AANDAG Gods child !
Ek reken jy sit die pot heel mis , of jy is op die verkeerde webtuiste ![probeer gerus http://www.NGKERK.COM ]Wat kyk jy was nog nooit n Geestlike webruimte nie .Dis ver my verder nogal interessant dat jy die woorde gebruik wat jy gebruik minder waardig , en in die volgend sin , 'as jy dit kan bekostig 'Dit maak nie sin nie !!!
Verder gaan jy aan oor hoe 'pragtig ' die voertuig is en jy en baie ander , Shit man , hoe sien jy die Here se hand in die tipe voertuig wat hy ry ? REGTIG gee ons daai wysheid dalk kan ons met n die minderwaardigheids kompleks help en die Lig dan ook sien en sommer vir ons ook almal GAY Amerikaanse hummers koop !
Wie weet dalk kan jy dan sommer vir ons almal Finasiele advies ook gee ,Mr ?
VErder gaan jy voort en dreig ons , Wie de hel is jy PEL ? Wat het geword van lief wees vir jou mede mens ? Of is dit nie van toepassing op jou nie ???Jy diskrimineer blatant teen mense , Die Bybel WAARSKU ons ook teen VALS profete met tierlanteintjies !!!!!!
Jy , het duidelik nie mooi gedink toe jy jouself hier soos n poephol laat lyk het nie seuna.
ONs is mos almal gelyk voor die Creator of is ek verkeerd ? ? Nog minder maak die Creator onderskeid tunnes MY of JOU.
As jy nie bewus is van die feit dat 'its a free country , en jy HOEF nie op die WKJ rond teswerf en mense tese hulle lewe verkeerd nie , in teendeel n Vloek woord doen net skade aan die een wat dit gebruik !
EN ASSEBLIEF , EK HET JOU AANGEVAT NIE JOU GELOOF NIE !!!
Ek hoop jy kry rigting en jou verwarde uitkyk op geloof kan iemand jou mee help !
kakhuis
Ag luister God's Child: wies jy om te veroordeel he? Haal die balk uit jou eie oog en dan praat ons. Ja ons weet ons gebruik swak taal en sal ons sondes daarvoor bely, maar jy is 'n Fariseer om te dink jy is beter as ons en ons is 'common'. wees eers nederig in jouself, skynheilige. Wie se oor hoeveel ouens die perd(of ander perde) nie geloop het om te kon kom waar hy gekom het nie he? Hoeveel mense is miskien in die proses uitgebuit he? As hy hard gewerk het daarvoor, ja gee die ou sy kudos, MAAR daar is ook corruption indie wereld. Ons almal leef nie in die paradys soos jy nie, maar in 'n helse, kak, moeilike plek. Die Bybel se: op aarde sal julle dit moeilik he.Ek kannie glo dat alles altyd met jou so voor die wind kan gaan nie, sheesh. Die aarde is ook die Satan se besitting word wakker want geld en power ens ens is LUST ok! Ek se nie die ou LUST en wil power en geld he nie maar jou ou aanmerkingkie laat veel te wense oor, klim van jou troon af en word 'n REAL mens.
kakhuis
Ja daai stuk Amerikaanse kak laat my dink aan hulle miltary se JEEPS met 'n cover aan.
Blade
Nee man die ou met die RX8 se nommerplaat was Jou Ma 1 GP Die bra met die Hummer is die eienaar van die drankwinkel in Danville. Hy het n audi en suzuki en R1 ens……….. Rol in die geld. Hy is ook die eienaar van Tuks fm met die leuse JOU MA en mede eienaar van Dros JOU MA se kos. Alles in die lewe gaan net oor Geld !!! Goeie nommerplaat bra , seke die beste een in die land!!!!!!
Allan Boesak
Terloops Godschild , ons weet dis die Dominee se cabby , het het net gaan Nagmaalwyn koop by die bottelstoor ….
moertoe
Consider yourselves kakked out by god's child. @ god's child: thanks, thanks vir fokkol. god bless america, hummer for president jou ma se poes!
Prof deel bietjie met ons die teks uit die "is alles tos" bybel oor hummers. Ek kan hom nie bekostig nie want my geld is vas in my carsound (sound) investment.
Moet hardloop, tyd vir boeke koeke vat…
Smee
@ God's child. Wie kak jy nou eintlik uit? Dis nie "die skerp ou wat die foto geneem het" wat dit aan almal openbaar nie. Dis die dom naai met 'n nommerplaat "jou ma" wat in die publiek rondry wat "common" is. Maar skielik kyk jy dit heel mis en prys hom omdat hy 'n Hummer ry. Mense soos jy laat my kots. Bitter, kalfie-kak-geel kots.
jagter
HaHaHa #Stylvolle Child.
Julle 2 verpoestelike verskonings vir hoerskonte is die personifikasie van wat fout is met die wereld. "Oooo, kyk my mooi blink kar, liewe jesus is seker baie lief vir my. Jy is seker 'n satanskind, want kyk na jou ou kar"
Net 'n klaslose kont met 'n lae selfbeeld sal in so groot geel en chrome monstrosity van 'n 'kyk na my' kar rondry, en dan nog met 'n personalized plate! Fokkinhel.
Afgunstig? As jy my daai ding verniet gee en my betaal sal ek dit nog steeds nie ry nie, ek het standaarde om te handhaaf. Weet julle dat 'n obsesie met 'n duur 'n teken van 'n lae klas opvoeding is?
PS. Hoe hou julle 2 werfetters van my taalgebruik? POES
Blade
Wat dink jul sal die metro se as hul jou aftrek en jou regestrasie no vra …. En jy kan se JOU MA dis cool …. Ek kan nie ophou lag nie
kakhuis
met die gemeente soos Godschild en Stylvol se tiendes
Zepher
Ekt self nie veel respek vir hummers nie. Hulle word gebou op die Chev Tahoe, hoef nie veel meer te sê nie.
Taken
@God's Child: as jy jouself "God's Child" noem……WAT DE FOK SOEK JY DAN OP HIERDIE SITE!!!!! wat beteken, as jy een is, is ons almal, aangesien almal saam 'n lekker sin vir humor het….en op dieselfde fokken plek is! dalk is daai JOU fucked up Hummer…so klim in jou fokken Hummer ek fok net weg sodat ons almal in rus en vrede kan kak praat oor jou, aangesien jy nou die main attraction geword het!!!!
Prof. Bokdrol
Moertoe die boek is 'n bargain, onder R100 – ek het vir myself een vir Krismis gegee. Ek wil dit nie spoil nie – gaan na kalahari.net en betaal online, die volgende dag is hy voor jou deur (as jy in 'n stad bly, andersins 3 dae.) Of dalk kan Griffin as 'n "teaser" die stukkie oor Hummer hierso plaas as hy lus is?
Author
griffin
Ek gaan binnekort so 80 of so van die boeke in stock sit op Zefshop ook. Soek net ‘n gap vir Chopper om dit ook te autograph.
moertoe
Thanks Prof and Griff (as ek weer nuwe honde kry roep ek hulle verseker Prof en Griff want hulle sal befok wees, net soos julle!) Hiermee my bestelling vir 'n getekende "is alles tos" bybel met my naam en 'n kort maar persoonlike boodskappie – kom nou Chopper C.
Ek sal vanaand op my knie"e (ag jissus fok, Juffie, kom help asb met die deelteken "e" my mooi ding en sit sommer vandag op my skoot) gaan want die Irish car bombs gaan baie mooi en dan later, baie seer maak! Griff, laat ons bietjie duik op St Patrick's, want ek gaan nie krag hê (dankie Sexy) môre nie (weereens dankie vir die kappie O!)
michael
hello almal ! bly om te sien julle hou van my kar. ek wil ook partykeer op hom kots oor die paaiement en die petrol, wat die nommerplaat betref, dit is vir ouens soos julle bedoel!
Shaun
HI michael …bly om te sien jou kar kry soveel aandag, maar duidelik dat geen een van die mense jou eers ken nie, anders sou hul geweet het watse opregte persoon hy is en dat hy baie meer omgee vir sy mede mens as julle almal saam ! En ja hy was in die ry by opikopi, reg agter my, aangesien julle verkeer ons opgehou het om by die plaas uit te kom met die kinders, dis hoekom die pienk fietse !! Gelukkig hoef ons ook nie onder skuil name hier te praat nie want ons het niks om weg te steek nie, so dus as jul graag die persoon wil ontmoet, nooi ek jul almal uit na vrydae oggend se manne bid groep by hoerskool wonderboom, en ek is seker michael sal jul toelaat om langs te kar te staan vir 'n foto vir volgende week se kommentaar. Dis hoop ek ons sien jul daar, ek bring die kamera !! Groete
kakhuis
Wel dis nie 'n baie voorbeeldige nommerplaat vir iemand wat 'n bidgroep bywoon nie!
JOU MA ok! Dit klink nie vir my of hy baie omg vir nader nie…
Rona
Michael, soos ek en jy weet kry mens maar wanaangepaste mense in die samelewing wat geen sin vir humor in hulle lewe het nie.
Ek en Salome laaik jou kotsgeel Hammer!!!!
"So often we will criticize, the things that others do, but do you know, they do not think the same as me and you."
Prof. Bokdrol
Michael & Shaun, ek is moerse bly julle dra julle medemens se belange op die hart – so julle samel geld in om vir elke gemeentelid sy eie Hummer te koop, né? Nobelprys vir Bleeding Heartness vir julle. O en so terloops, as mens se mammie en pappie jou na die Aartsengel vernoem het, heeft ten minste die respek om jou eie naam reg te fokken spel.
Prof. Bokdrol
Dankie Moertoe – solank die honde iets is soos spaniels of labradors of kollies is en nie pitbulls of stoepkakkertjies of Sandton Sheep nie!
Yesman
Ek hoor die ou se tjom het ook n geel Hummer gekoop wat amper dieselfde lyk , maar het toe nog verder gegaan en n groen xr6 gekoop
Hoender
Ja die ou met die groen “xr6” het n lekker houding , dink sy gat stink. Het al teen hom Cricket gespeel , hy het kwaat geword toe hulle verloor het. Hy en n paar Danville ouens vekoop karre.
Poeskop
Bokdrol, my gravatar is actually een van my stoepkakketjies….lyk my nie jy laaik stoepkakkertjies baie nie?
Prof. Bokdrol
Hey Poeskop, sorrie bra maar ek bedoel geen disrespek nie – my image van stoepkakkartjies is gevorm op naweke toe ons altyd by ouma / antie / watterfokkenfamilieookal moes gaan kuier en om een of ander onverklaarbare rede het hulle altyd 'n bliksemse miniature Doberman gehad wat GGGRRRRR ! ! ! ! ! ! ! gemaak het vir jou skoene!
kakhuis
en moenie vergeet dat hulle altyd probeer om jou se been te spyker nie prof
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Wow!! ons moet hierdie bul in die hande kry en hom geluk wens…….met die wen van sy hummer en die personalized license Plate wat hy as 'n "exstra" ontvang het……. hy sou seker nie sulke kak koop of voor betaal uit sy eie sak nie!!!!!!!!!! ek fokken sou nie…..nee fok, dan ry ek liewer daai stuk kak Toyota aangesien alles mos altyd reg loop….hahahahaha!!!
Die van julle wat nie die WKJ Fokken Tos Boek het nie, gaan lees die inskrywing oor Hummer (tensy jy self een het en bietjie van 'n huilerige mens is…) – dis fokken skerp.
Het agter die perd ini oppikoppi uitgang ry gestaan. Maar hy het klein dogtertjie fietse agterop vasgemak gehad.
Wonder waarmee hou hy homself besig.
JA die dom naai , hy het seker n werks petrol kaart , want fok , dis nie net n kak cabby nie , maar kak swaar op juice , nou ja as jy dom is moet jy n poes nommerplaat he !
@ Allan Boesak…..hahahaha skerp my maat!!!
Daai ding suip petrol soos n kameelperd!!!
Wat is julle probleem met die kar? Dis goot, dis giggelgeel, die spaarwiel cover is skeef, hy het custom U-shackles, chrome mags met low profile tyres, 'n nommerp…o, wag…
Ja fok , moet wees want hy kon ok nie die kleur kies nie, fok, so kotsgeel kerriekak kleur
Skerp , skerp , skerp. Julle suurbekke bly seker nog by julle ma. Ek dink die nommerplaat is vir jul gepas.
Ek wonder wie is hierdie"skerp ou" wat die foto geneem en geplaas het. Hoe "common" en van die pad af moet 'n mens wees om sulke taalgebruik en afgunstigheid te openbaar vir almal om te sien. Julle swak taal en aanmerkings spreek duidelik dat julle tot uiterstes sal gaan om te probeer goed voel oor julself. Raai wat, dis nie nodig nie, want die Here is lief vir ons almal en jy hoef nie minderwaardig te voel nie, want as jy wil sal Hy jou ook Sy kind maak. Maak liewer 'n omkeer in jou lewe en kyk wat die Here alles vir jou wil doen en gee as jy jou lewe met Hom deel. God seën mens as jy vir Hom lewe. Het enige een van julle die finansies om 'n Hummer te kan bekostig. Duidelik nie, anders sou julle nie so afbrekend wees nie. Ek en baie ander dink dis pragtig en die eienaar is baie oorspronlik. Wie die eienaar ook al is, ek sien die Here se hand in Sy lewe, want mens bereik nie dinge net op jou eie nie. Mooi so, hou so aan en onthou dit maak nie saak wat mense sê of dink nie, hulle is nie God nie. Oppas julle ander, God laat nie met Sy kinders mors nie en ek gee glad nie eers om wat jul reaksie hierop is nie. Hoop julle skrik nie te laat wakker nie!!!!!!!
Wil net vir die eienaar sê ek beny jou. Lank laas so 'n mooi voertuig gesien om nie eers te praat van die oorspronklike nommerplaat nie. Daardie wiele het seker 'n paar rand gekos. Moet jou nie steur aan die swak taal en aanmerkings nie, dit wys duidelik met watter tipe mens jy te doen het. Pleks dat 'n dwaas eerder stilbly en niemand sy eenvoudigheid agterkom nie, ontmasker hulle, hulself deur hul optredes en spreke. Uitgevang julle!!!!!!
Hehehehe. Daai nommerplaat. JOU MA Groot Poes
…se poes.
Die bra is die eienaar van Megan Auto in van der hoff weg. Het daai pad harties toe gery elke dag. Hy het dit altyd op sy RX8 gehad die nommerplaat.
Hier is ons terug by realiteit. Geld koop nie 'n fok styl nie.
Ek wil nie daai petrol monster present he nie. Amerikaanse stuk kak.
BLade , jou dom NAAI! warre fok !
Stylvol en Child, is julle albei wedergeborenes wat na "Oom Angus" se celebrity shows toe gaan? Jy oordeel dan self! As ek 'n preek wil hoor, gaan ek kerk toe. As ek wil lag, kom kyk ek die fotos van zefgatte hier.
Gaan word 'n dominee en hou op amateuragtige teologie oor te dra!
@God's child, jammer dat ons onwelvoeglike taalgebruik en kommentaar jou ontstel doos, maar ek dink jy's dalk opsoek na die Kerkbode se blog.
So fokof asb en gaan steek weer jou sussie/boetie/kat/hond/self, ek/ons/wie ookal sal self besluit of dit te laat is of nie, en as ek myself weer mag herhaal, DOOS
AANDAG Gods child !
Ek reken jy sit die pot heel mis , of jy is op die verkeerde webtuiste ![probeer gerus http://www.NGKERK.COM ]Wat kyk jy was nog nooit n Geestlike webruimte nie .Dis ver my verder nogal interessant dat jy die woorde gebruik wat jy gebruik minder waardig , en in die volgend sin , 'as jy dit kan bekostig 'Dit maak nie sin nie !!!
Verder gaan jy aan oor hoe 'pragtig ' die voertuig is en jy en baie ander , Shit man , hoe sien jy die Here se hand in die tipe voertuig wat hy ry ? REGTIG gee ons daai wysheid dalk kan ons met n die minderwaardigheids kompleks help en die Lig dan ook sien en sommer vir ons ook almal GAY Amerikaanse hummers koop !
Wie weet dalk kan jy dan sommer vir ons almal Finasiele advies ook gee ,Mr ?
VErder gaan jy voort en dreig ons , Wie de hel is jy PEL ? Wat het geword van lief wees vir jou mede mens ? Of is dit nie van toepassing op jou nie ???Jy diskrimineer blatant teen mense , Die Bybel WAARSKU ons ook teen VALS profete met tierlanteintjies !!!!!!
Jy , het duidelik nie mooi gedink toe jy jouself hier soos n poephol laat lyk het nie seuna.
ONs is mos almal gelyk voor die Creator of is ek verkeerd ? ? Nog minder maak die Creator onderskeid tunnes MY of JOU.
As jy nie bewus is van die feit dat 'its a free country , en jy HOEF nie op die WKJ rond teswerf en mense tese hulle lewe verkeerd nie , in teendeel n Vloek woord doen net skade aan die een wat dit gebruik !
EN ASSEBLIEF , EK HET JOU AANGEVAT NIE JOU GELOOF NIE !!!
Ek hoop jy kry rigting en jou verwarde uitkyk op geloof kan iemand jou mee help !
Ag luister God's Child: wies jy om te veroordeel he? Haal die balk uit jou eie oog en dan praat ons. Ja ons weet ons gebruik swak taal en sal ons sondes daarvoor bely, maar jy is 'n Fariseer om te dink jy is beter as ons en ons is 'common'. wees eers nederig in jouself, skynheilige. Wie se oor hoeveel ouens die perd(of ander perde) nie geloop het om te kon kom waar hy gekom het nie he? Hoeveel mense is miskien in die proses uitgebuit he? As hy hard gewerk het daarvoor, ja gee die ou sy kudos, MAAR daar is ook corruption indie wereld. Ons almal leef nie in die paradys soos jy nie, maar in 'n helse, kak, moeilike plek. Die Bybel se: op aarde sal julle dit moeilik he.Ek kannie glo dat alles altyd met jou so voor die wind kan gaan nie, sheesh. Die aarde is ook die Satan se besitting word wakker want geld en power ens ens is LUST ok! Ek se nie die ou LUST en wil power en geld he nie maar jou ou aanmerkingkie laat veel te wense oor, klim van jou troon af en word 'n REAL mens.
Ja daai stuk Amerikaanse kak laat my dink aan hulle miltary se JEEPS met 'n cover aan.
Nee man die ou met die RX8 se nommerplaat was Jou Ma 1 GP Die bra met die Hummer is die eienaar van die drankwinkel in Danville. Hy het n audi en suzuki en R1 ens……….. Rol in die geld. Hy is ook die eienaar van Tuks fm met die leuse JOU MA en mede eienaar van Dros JOU MA se kos. Alles in die lewe gaan net oor Geld !!! Goeie nommerplaat bra , seke die beste een in die land!!!!!!
Terloops Godschild , ons weet dis die Dominee se cabby , het het net gaan Nagmaalwyn koop by die bottelstoor ….
Consider yourselves kakked out by god's child. @ god's child: thanks, thanks vir fokkol. god bless america, hummer for president jou ma se poes!
Prof deel bietjie met ons die teks uit die "is alles tos" bybel oor hummers. Ek kan hom nie bekostig nie want my geld is vas in my carsound (sound) investment.
Moet hardloop, tyd vir
boekekoeke vat…@ God's child. Wie kak jy nou eintlik uit? Dis nie "die skerp ou wat die foto geneem het" wat dit aan almal openbaar nie. Dis die dom naai met 'n nommerplaat "jou ma" wat in die publiek rondry wat "common" is. Maar skielik kyk jy dit heel mis en prys hom omdat hy 'n Hummer ry. Mense soos jy laat my kots. Bitter, kalfie-kak-geel kots.