Cricket World Cup tune – Kyk hoe maak hy

In Fokken Zef Videos deur griffin

Hierdie is deur 'n Watkykertjie genaamd Ruan ge-modifaai. Ons skiem hy kon dalk meer moeite gedoen het. Daar is nog baie verskuilde "Afrikaanse" en ander lines in die song. Somer by die eerste luister al.

Kom ons gee vir julle huiswerk. Dalk is jy bored by die werk of die huis. Miskien kan jy beter doen? Hier is die video as jy dit wil download en self 'n traai wil gee. Miskien hoor jy iets wat ons nie hoor nie wat jy kan bysit en dan op Youtube kan uitpomp. Right click en "Save as". Dis so 14mb groot: Kyk Hoe Maak Hy.mp4

Hier is Ruan se effort:

Hierdie post is 82 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,970 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCricket World Cup tune – Kyk hoe maak hy