Come on, Irene. Regtig, come on.

In Spec-takel deur griffin20 Eiertjies

Howzit Grif

Ek het vandag bietjie gan rondfok in irene to kom ek op die monster af. Lekker fokken spaarwiel wat hy daar op het.

Cheers
Stefan

irene1

irene2

irene3

griffinCome on, Irene. Regtig, come on.

Comments

  1. Jakes

    Goeie bliksem pa. Dis nou vir jou 'n pragtige ryding.

  2. Trooper

    Hierdie ou kan sy eie Kempton-West (Coast Customs) shop oopmaak! Ek kan nie eens meer uitmaak watse kar dit was nie…. Kan ook nie onthou wanneer laas ek n louvre op n kar gesien het nie. Die ou het n microdot gesluk in die 80's en sit nou nog daar vas!
    Hy het seker n "killer" Sanyo sound system ook in?

  3. PietPOES

    ek al die stuk kak gesien rond ry naby die lughawe!! fokken sad hoor!!

  4. jagter

    As die doos so sit in dink oor goed is sy oplossing gewoonlik: "Ek skeam dit kort 'n chrome strip"  goeie fok! tot die chrome strips het chrome strips op
     

  5. Geoff

    Nee fok bra… dai is n DAEWOO. Dis nie reg nie …

  6. Attie

    Intussen steel iemand sy regtervoor tekkie. Of hyself haal dit af om te laat chroom. "Small things……. ne?

  7. Poender Hoes

    En daar kots ek sommer so bietjie in my mond!!!!!!!

  8. # 1 PisKat

    Fok jirre !!  Dis nou bekotsinswaardig hey !

  9. Willem Wikkelspies

    Dink net hoeveel spoeg en polish met sakke vol elbow greese het jy nodig om daai fokken chrome skoon te hou. Even sy "downforce" het chrome op…
    Ek kan glo die bra lyk soos 'n fokken disco bal as hy in die aand rond ry.

  10. Allan Boesak

    Fokkit , WW , slaan die skyker op die kop , jirre die bra polish chrome in tot in sy moer in , Seker een van daai Pedofiel oomies[met Brilcream vuilhare , en broek wat soos n sak om sy gat hang ] se Cabby .
    Volgende vraag is natuurlik hoe lyk sy Squeeze ?
    Ek glo ek sal n hart aanval , kry ek haar sien ! 

  11. PonkieDiel

    Sy piel het seker ook 'n chrome strip agter die flange

  12. kontkop

    ma se poes! en ek dog jy kry dit net in kraaifontein, is daai n marie biscuit spaarwiel op die bootlid?

  13. Willem Wikkelspies

    Eks regtig verbaas hy het nie blink plastic spinners op sy wielle nie. Kan jy imagine hoe die moer in hy was toe dit so gereen het in gauteng. Hy moes seker elke dag kar was en pollish. Daai chrome blink nie van self nie..

  14. Allan Boesak

    Ek sien die Downforce is ook custom …

  15. Hokken Fonger

    Jissis, die ding het meer Chrome trim as die terminator sonder sy vel!

  16. Vuilduif

    Goeie fok! Ek gaan nou maar die dag siek afvat, want ek kannie heeltyd so by die werk kots nie. Die mense begin al vrae vra…

Gooi Comment