Een van die bands wat by Ramfest jol die jaar (Joburg en Kaapstad) is Bittereinder. Jy kan hulle website gaan uitcheck by
http://www.bittereinder.com/ en meer oor die band se members en onstaan lees op hulle blog: http://bittereinderband.blogspot.com/
Hulle debut album se naam is "'n Ware Verhaal"
As julle meer oor die band van Snor Central wil weet, sal ons hulle miskien so paar vrae vra…
Bittereinder Slechte Mensen RAMFEST Live Promo
Bittereinder- A TALE OF THREE CITIES featuring JACK PAROW and TUMI MOLEKANE
Bittereinder- 'n Ware Verhaal




13 Comments
Die tunes is baie cool net n jammer die ou sing(praat) soos n poes!
I don't do facila hair
I
don't do facial hair.
I
ADSL apparently you don't do typing either…
prof, jy soek alweer kak met ADSL sy gaan jou binnekort of blixem of spyker
Twee boudkappers loop af in dis straat, die een poep, die ander, arm ingehak fluister in sy oor "Love is in the air, everywhere I smell around…."
ADSL you may not want to sit on my unshaved facila, but unfortunately my pubci area is ahiry too ;-)
Bliksem…
O fok Kakhuis, daar sê ADSL dit self – fokkit, my luck is toe uit, lyk my SickMindFreud gaan die spyker kry en gaan die bliksem kry…rrrrrraaannnnnnnnnn!!!!
Dank die Vader , dis nie weer van poes Kartel of Fokpoeskar nie , ek is so fokkin siek en sak vir hulle kak choons !
Dankie swerwers van Snorcity , dat julle iets FRESH bring , lekka !
file geskuif na Kak musiek, of soos hul in Pta se file geskuif no kok musiek
die band is nou proper kak, hulle sal nie hou nie
befok, heavy cool. slechte mensen video flippen cool kani wag vir die hele een nie.
awesome… love tale of three cities!