Alles loop reg, altyd reg…

In Spec-takel deur griffin13 Eiertjies

Het hierie outjie op die R59 gesnap. Tulle tunemos "alles loop reg altyd reg, Toyota"
 
Zorro
 
toyota
Deel met jou tjommies!

    griffinAlles loop reg, altyd reg…

    Comments

    1. Bra Joe

      Wel, hulle het gese alles loop reg, nie alles loop altyd reguit nie!!!!

    2. Wurx

      Tipies Afrika….

      Ek het al baie sulke dinge gesien. Maar nog net in Swaziland, Zambia, Botswana en in Lesotho waar ek gewerk het.

      Dit het nie lank gevat vir dit om in S.A op te duik nie….

    3. Mike

       
      Daai paal merk n meter vorentoe was het daai doos n hout pakkie gedra

    4. mal mike

      hy, dit fokkin loop nog, daai is 'n porche in nairobi.

    5. Zepher

      Die kattebak wat oop is gee die nodige downforce hyt nie n drukvlerk nodig nie.

    6. Knersus

      @ Zepher:  Ja nee fok – nes mens dink ons het nou al die karre in Zef- Afrika gesien met useless downforce, dan gaan WKJ een beter en wys ons hoe jy kan downforce kry sonder om 'n sent te spandeer! (Ek wed julle hy het ook nie geworry om geld te spandeer op versekering nie). 
      (ps.  Lyk my hy't eerder te veel side-force gehad voor hy daai lamp-paal getref het)

    7. Willem Wikkelspies

      Dit smaak my hy try vir sy agterwielle weg ry wat try om se voor wielle te overtake…of so iets. So van te veel wielle dop hou gebeur die paal. Ek wed julle hy het oor sy regter skouer gekyk om so duik te maak. Soos die ding met mense wat omkyk op 'n fiets….

    8. riempies

      Dis my kar, ek het die goose op die agter seat bygekom, so van die deur se kant af 😀

    9. Langlat

      Die ou wat hom bestuur se fokken kop het net so moerse duik in.MAW daar is fokkol binne.Tipies nuwe SA…

    10. kakhuis

      Daai tooi-outa loop nou beter since die bakwerk se modification, haal beter spoed en kry meer kilo's op juice. Die sunroof sit biekie op 'n kak plek, maar dis lekker om die wind deur jou hare te voel waai.

    Gooi Comment