Monthly Archives: March 2011

Vodka – jy kan dit nie ruik nie.

Check, hierdie gee 'n nuwe betekenis aan die term "kom ons raak poesdronk!" In die Suide van Duitsland is die kinders besig om faktap te raak. Hulle chat blykbaar heavy online oor 'n nuwe manier om ge-kettie te raak: hulle druk tampons wat in vodka ge-soak is in hulle kwakke op. Dit word glo gedoen sodat [...]
Gefile in Snotstories | 19 Comments

Lewensles nommer 26

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 27 Comments

ANCYL se site was ge-hack vanoggend

Julius Malema, die Peter Pan van kinderagtige Politics, en sy tjommies se site is vanoggend ge-hack deur ouens wat hulleself die "{Blah Blah} Protest Group" noem. Click om die screenshot groter te sien: (shot, Jay) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, julius malema | 10 Comments

Watkykertjie kry sand in die hol in Kuwait

HI Tossers, Hier is vir julle 'n foto of twee van n motherfucker van 'n sandstorm hier in Kuwait. Ek dog dis die einde van die aarde en neem toe sommer n paar pics met my selfoon! SS Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 9 Comments