Willim Welsyn – Steek

In Fokken Main Videos deur griffin5 Eiertjies

Willem Welsyn se nuwe music video vir hulle tune "Steek", van hulle nuwe album "Smeer die Weerlig"

griffinWillim Welsyn – Steek

Comments

  1. Jobs

    Nice one, even though I don't understand what they are saying but the tune makes sense to me

  2. Dirk Diggler Diktros

    Mooi tune.  Maar weereens n "arm-blanke" song en tema.  Wat van n "WARM-blanke" song ?  Wat blyk die probleem te wees?  Ons is nou klaar self-jammer gekry.  DDD

  3. DieSh1t

    Die is seker een van die boringste songs wat ek nog gehoor het.  Stem saam met DDD. word so bietjie oorspronklik fokkers

  4. Skippie

    Nie n sleg song nie maar n onstellende video. Die mense kak af daar buite.

  5. Cassie

    Uistekende song EN video. Beter as enige Parlo-Moans of Prime Sukkel poging. Wel gedaan Willim, Jack Poser Parow kan gerus by jou kom leer!

Gooi Comment