Welcome to Eish Airlines

In Spec-takel deur griffin15 Eiertjies

Griffin
 
Check hierdie plane so 5km van Kei Mouth. Een of ander minister het hom seker daar vergeet na 'n doosdronk party saam met die locals??

 

Papa G
 
eish airlines2
 
eish airlines1
 
eish airlines3
 
 
Deel met jou tjommies!

    griffinWelcome to Eish Airlines

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Defnitief ja, Mooi poeslike paslike pienk kleur.  Kleur laat die saliva spuit onder my tong….Dis interlabiaal pienk, of so net onderkant die labia majora, as julle weet wat ek bedoel. Vergewe my, maar nou duik ek.  Hou die blink cunt bo en die bo-cunt blink.  Hoe dink julle vaar ek met my nuwejaarsonderneming om net rein gedagtes te koester in 2011.  Ek dink ek doen poesgoed.  Met ys oppie clit.

    2. Skillie

      Diggler ek piepie my waternat vir jou comments, wel gedaan en dan is jy nog n roofkyker ook (giney). Shot mater!!

    3. Zepher

      Hierdie is net so voor Kei Mond afgeneem … ek dink.
       
      Dog mens kry net Uno's in BPP

    4. kakhuis

      DDD jy hou WKJ se alma mater hoog. Ons is trots op jou.
      beats me hoedefok hulle daai plane daar gekry het. Seker in die highway af getaxi.

    5. Willem Wikkelspies

      Ek reken elke plane moet 'n koffie-moffie he, maar die plane is die exeption. Hy het sommer 10 maar hulle deel nie net cheegon uit nie. Dis beef ook. Kan julle imagine hoe die cock-pit moet lyk?

    6. Rum Pram

      Die kokpit? Wal tot wal fluf met 'n daais om die spieëltjie en pers deep shag karpette.

    7. Papa G

      Rumours het dit dat die plane jare terug aan die Rolling Stones behoort het. Blykbaar is dit nog vol kom kolle van Mick en tjommies se kaal piel naaiery..

    8. Allan Boesak

      Dis hoe die fokkin ZOL in Jozi kom mense !!!!!  Hulle vlieg blykbaar Via Swaziland , om op kostes tebespaar … 

    9. Dirk Diggler Diktros

      Skillie, dankie.  Soos ander laaities toe hulle grootword wou cops en brandweermanne en ruimtevaarders word, wou ek n ruimtevaarder van n ander klas wees.  Ek wou na binne vaar.  Laat my toe om te verduidelik.  Veral vandat ek die eerste twee jaar in Standerd 5 heel voor in die middel van die klas gesit het wou ek naby parras wek, aan hulle vat en vroetel en so aan, as n loopbaan.  Aldus my “parratheid” om voor te sit indie klas.  Nie oor die klaswerk nie, my kak skeppinge het almal bangemaak en myself nagmerries gegee.  Maar ek wou n PARRAdigmaskuif van n ander klas – ja, klas – ondergaan.  Die juffrou wat kuns gegee het – is ek seker het daai Sharon Stone toneel waar sy ondervra word deur n paar cops haar bene ontkruis, mooi wys sy het geen onnerklere aan – en die parra wat loer in die klam grassies – en haar bene weer kruis, geinspireer.  Ons kunsjuffrou wat baie boheems, moerse mooi met skourlengte swart hare, n modellyfie, met redelike grootte stywe tieties – geen bra – en net genoeg makeup en aansit-maniere om al die seuntjies in die klas blouballas van pyn te gee omdat hul met n horing deur dubbelperiode gesit het….to be continued.   

    10. Dirk Diggler Diktros

      Continued  Nou ja, Dirkkie Digglertjie Dikttrossie het nie op hom laat wag nie en daar visies gehad om n speleoloog te word wat in genot grotte rondkyk en snuffel, want daai kaasreuk het my laat inwendig verander soos n panic attack daai Taylor-? Piet wat n werewolf word in New Moon….  Maar toe begin ek oor die maande in die kunsklas cross-eyed, en skeel raad van in die parra-peins aan my kant.  Was so jags ek het my oe net een op n slag geknip dat ek nie enige iets in die toegerankte heerlikheid mis nie, want sien, sy het die oukie n borselkop / mohawk hairtrim gegee.  Net genoeg om die klam kombersie maar tog OP BERGE EN IN DALE te kan sien.  So ontwikkel ek toe "tunnelvisie" te vroeg en dra so n dik bril dat Professor Bokdrol syne kan weggooi, so goed sal sy sig teen myne wees….So, ja.  Skillie, Zepher, Lass en Poeskop, ek hoop julle, sowel as Kakhuis is nog jonk en hragtig en kan parraloee word.  Prof sal die dekaan wees.  Wat skiem julle?

    11. Prof. Bokdrol

      Vir seker, DDD – solank my kollega Dr. Onk my regterhand kan wees?

    Gooi Comment