Vir ‘n verandering iets anders as down force…

In Fokken Zef Videos deur griffin7 Eiertjies

… maar ons bly nog steeds by karre…

griffinVir ‘n verandering iets anders as down force…

Comments

  1. Jagter

    Daai laaitie neig al vroeg na die dark side.
    Daar is defnitief spin,spyker en metal in sy toekoms.

  2. Dirk Diggler Diktros

    Passat = Pas gekoop, Sat gery….    en dia ad net so kak.

  3. Bra Joe

    VW se adds was nog altyd goed. Amper so goed soos hulle karre. Wens net ons het beter petrol en diesel gehad, dat ons ook al die beste modelle kon kry….

Gooi Comment