Valentine’s day: to some someone very dyslectieas

In Spec-takel deur griffin14 Eiertjies

Die woord "special" is verkeerd gespel en die kaartjie is te koop by Cardies in die East Rand Mall. As jou chick heavy fokken lisdeksies is en van bruin beertjies smaak, is hierdie die perfekte kaartjie vir haar. Sy sal dit nie eers agterkom nie, solank jy net uit die bruin beertjie se grot bly.

*Nudge-nudge, wink-wink*

cardies

 

griffinValentine’s day: to some someone very dyslectieas

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Ag nee jirretjie tog – don't even get me die fok started op hierdie een!

  2. David

    Dis nou die kaartjie vir daai 22 jarige girl van jou wat in St3 in die spesiale skool is. Ek toek my koene

  3. Poeskop

    @Bokdrol….seblief, jy het LANKLAAS kak gemaak op die saait. Gebruik hierdie geleentheid om uiting te gee aan jou opgekropte frustrasies….pretty much soos toe jy my ge-back het met wD. Pk

  4. Poeskop

    @David…jy's reg en, might I add, FOKKEN skerp vanoggend.

  5. Prof. Bokdrol

    Ek het al klaar, Poeskop, gaan check die hele "Brannewyn het nie brieke nie" bladsy uit – het reeds die eerste van my nuwejaarsvoornemens poeskas toe gestuur met daai een! O ja en JY het eintlik die kak begin, so fanks vir fokkol, hoor?   🙂

  6. Zepher

    Wel aangesien draties so groot in Botswana is kan ons hierdie kaartjies uitvoer want een ding is verseker, as jou girl die steek werd is gaan sy jou nie steek as jy daardie kaartjie vir haar gee nie.

  7. Karel Katskiet

    Dis wat gebeur as jy in die Far East gaan shop.

  8. Poeskop

    @ Karel Katskiet…….To Someone vely speaciar……

  9. Karel Katskiet

    Met Far East verwys ek actually na die kluite op die Oos-Rand

  10. Poeskop

    O poes….sorry Karel, ek ken nie regtig DAAI valley nie…..is van Skaapstad….

  11. Hokken Fonger

    Behalwe vir die boodskap wat so 'n fokop is, daai beertjie is doosdronk op "bubbly" wyn. Check net hoe rooi is sy wangetjies, en hoe blink sy ogies! As ek so poes dronk vir my vrou moet sê "Happee Vjaljentainsch", klap sy my faktap nog voor ek kan sê "wjil jy schpygker"…

  12. Dirk Diggler Diktros

    my posting het in die hek geduik – was weer te overt jags of iets…

Gooi Comment