Twee val uit rollercoaster – heavy drama

In Fokken Zef Videos deur griffin9 Eiertjies

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 33,413 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTwee val uit rollercoaster – heavy drama

Comments

  1. PonkieDiel

    Gelukkig het sy vir Lettie & Bettie weer veilig gebêre, iemand kon 'n oog verloor het! Dit sal in alle waarskynlikheid nie die dom doos langs haar gewees het nie, ten spyte van alles kyk het stip voor hom uit en swaai sy armpies en skud sy koppie. Ek wed 'n maand se pay hy is 'n tail gunner.

  2. PonkieDiel

    Gelukkig kon sy darem vir Lettie & Bettie weer veilig bêre, iemand kon 'n oog verloor het, besllis nie die doos langs haar nie. Al wat hy doen is om stip voor hom uit te staar en sy armpies te swaai en sy koppie te skud, beslis 'n tailgunner as jy my vra.

  3. Georgeofthejungle

    heavy next level as jy dit kyk saam met die musiek stream van "Pretensieuse kak uit die boonste rak"….fok ek moet NOU ophou drink… hoppende tiete, die aarde wat vergaan…fok waar is my Jamesons!

  4. Hokken Fonger

    Hahaha! Lekke hop hop hop! Kyk hoe kyk hulle vir my!!!

  5. pop

    Kyk hoe naby is daai ou se hand aan tietvat…en hy besef dit nie eers nie. Fok broer, jy het uitgemis. 

  6. Dirk Diggler Diktros

    @Georgeofthejungle – jou comments excactly my ou – ek sal dieper in die Absolut 1 lieter moet inkyk.  Vandag get ek probeer ophou drink, nadat ek dit gesien het, suip ek maar.  Wie kan sulke pressure handle.  Gelukkig is ek nie in denial nie.  Want DE NILE is die langste rivier in Egipte.  Van Egipte gepraat, nous ek eers dors !

Gooi Comment