fokken-main-videos

Terminatryx – “Virus” music video

In Fokken Main Videos deur griffin20 Eiertjies

Ons tjommies, Paul Blom en Sonja Ruppersberg van Terminatryx het ons gevra om hierdie heavies metals music video op Watkykjy te looi vir julle.

Bietjie ekstra info: Die video is geskiet op 'n Canon 5D MKII kamera deur Marnus Tredoux en produce deur Flamedrop Productions. Hulle het dit in die winter geskiet verlede jaar in die Kaap in onder andere plekke soos Bettiesbaai en Sonja het haar tiete af gevries. Ons vermoed sy het haar tiete later weer opgetel en terug gesit, want dis nog aan haar lyf.

Die ouens is ook besig om aan 'n ander vollengte feature film te werk.

Deel met jou tjommies!

    griffinTerminatryx – “Virus” music video

    Comments

    1. Noait

      joh, ekt lanklaas so hoop kak gehoor…dis regtig terrible, die recording is low budget, die guitar werk is soos die van blink182, die bass tos en die drummer klink of hy parkinsons het. Moet nie eens lat ek begin op die chick wat sing nie, is daar meer as 4 lyrics in die song??

    2. Allan Boesak

      FOKKKKK!!!!!!!!!! , nou sit ons met 'bekwame Suid Afrikanse kunstenaars' wat cheap special effects ondek het , wat n pot holsop!
       
      Dit raak net alhoe beter , my R50.00 is op dat Steve poessuiser of Gay Dyalan die volgende 'special effects extravagaza' gaan gee!

    3. voortfokker

      wow….grootste klomp poes wat ek al gehoor het..goeie donner, 20sekondes van my lewe gemors!

    4. Prof. Bokdrol

      Voor ek dit kyk, kan iemand my sê of daar vampiere en weerwolwe en demone in die vid is voordat ek myself weer bekak? Moes laas met Van Coke Kartel se nuwe song my onderbroek 3 dae in Jik week…

    5. Zepher

      Die musiek is verbeeldingloos not to metnion IK-loos.
       
      Ek like my metal ma die klomp se cd sal ek nie eers rip nie nevermind koop.

    6. joe

      note to self – don't post  "creative  projects" on w.k.j….,current state of SA music video industry – good production value,negated by poor music.

    7. joe

      Note to self – don't post  "creative  projects" on w.k.j….,current state of sa music video industry- good production value,negated by poor music.

    8. Michelle

      Dis nou nie helemal my koppie tee die nie hoor… Dat so mooi dame nou haarself so wil lelik maak net vir die 'skok' effek.
      Nee wat Proffie… dis nie juis scary nie… ek het die helfte van die video deur die ding gestop, want die musiek gaan nerens nie, en die video probeer te hard.
      Al wat jy hoor is:
      GRRwoogrrrrVIRUSbrrrrroooaaaarggghhhh*kots*eeeegggraaarrrooooowwwbwroooooVIRUS!
      Dum gjeeka dum dum dum dum dum gjeeka dum dum dum

      Grooooaaaawwwwwlll*spoegkots*VIRUS!!!kieliemybakkiesVIRUS!!!grwaaaaolghhhekmismymaVIRUS!!!
      BrwwwuuullllllllkomkolleVIRUS!!!!kggggaaaawlmypahetaanmygepeuterVIRUS!!!!!
      Virus!!!, Virus!!!!Virus!!!!!!!
      Rrrroooooaoaaaaargggghhhhhhbleeeeeeee!!!

    9. Prof. Bokdrol

      Jirre Michelle, jy't jou roeping gemis – of is jy reeds into creative writing? Fokken skerp… Hierdie goed is te veel vir my sensitiewe gestel; my favourite movies is goed soos "Immortal Beloved" en "American Beauty" en so aan, die rofste goed wat ek kyk is Monty Python en "A Clockwork Orange" en Quentin Tarantino se stuff (major befok!) Te veel scary goed gekyk toe ek 'n laaitie was – auWooohooooooooooo…….

    10. anon

      Sound production is kak. No if maybes or fucking butts. Shit fucking sucks.

      Video production is baie goed… vir n film student op n sy familie PC in sy spaar tyd met n R500 budget.

    11. Lindy

      For fuck sake. Dan luister ek eerder na Karin Zoy se "Babe is jy nog lief vir my". Hierdie is genoeg om my migrane to enhance. En vampires is baie mooier. Kyk net vir Edward Cullen. Bite me!!!!!!

    12. thenack

      Dis nie so sleg gedoen nie, hulle moes net die "anaconda" ogies in die venster en die rediculous tent silouette scene gelos het dan was dit al baie beter.
      Die filosofie van die tune is eintlik wat twak is, lekker new age haat jouself van die arme hasies stront. Techno hippies vir jou

    13. Jakkals®

      Wat 'n klomp kak, die laaste keer toe my ore so gepyn het was toe ek met my BMX van 'n hafpipe afgepoes het…

    14. Paul Blom

      As die skrywer, producer en performer van die song, asook director van die video is ek min gepla met gesigloses wat agter kak skuilname wegkruip en hulle 2 sentjies uitgooi op 'n forum waar hulle uiteindelik die woord "poes" kan skryf. 
      Geluk!  
      Dit is hoewel baie interessant hoe die lagwekkende en uitermatig oorbodige suur kritiek net hiervandaan kom, veral van mede-Afrikaans-sprekendes, terwyl dit in alle ander dele van die we^reld geprys word > So net om die oningeligdes uit te help, die music video is onder andere aangevra deur die Sci-Fi London Film Festival, Seattle International Film Festival, is gekies om te feature op EerieTube.com, is die eerste SA video om te verskyn op die Europese Metal TV site LoudTV.net ens.

    Gooi Comment