Hierdie arme goose van CBS het live van die Grammy's af report toe thy skibefedelwik huurh thhhong uhp nege plukaerds knuep…
Hierdie post is 103 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,212,322 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
WTF? Watter taal probeer sy daar uit gorrel? "Blu-wu theu moblu bubu" Ke?
Dit was bathia goive mompel, mompel, mompel…..
Daar wag 'n vakante pos vir haar as 'n joernalis of sels n redakteur by Nwes42!
Julle almal is gemeen! Dis omdat haar brein al bietjie aangetas is van al die perox bietjie angefug metaei gilemanfo dtaepoei ghurevkeo hey patei, patai ai ai ai… SKARUMBAAA!!!!
Bwahahahaa! dis fokken funny hoe sy net aan gaan en hulle in gibberish voor stel!
Very heavy man…
en ek dog ek vat te veel draks!
ek dink sy het piel op die brein gehad, of sangoma het haar getoor want iemand wou die berig gehandel het soos in Bruce Almighty
Dis van een te veel polisiekoffie so vir die nerves dat sy so motor mouth het. Sy en Julius Mal-emma sal mekaar presies verstaan as hulle moet chat.
Fokkit ouens (en girl).. Dit is Amerikaans!!
Laat my dink aan 'n Aussie chick se CV wat ek gesien het in die UK:
Languages: English; Australian…
She had a stroke – click on link
http://www.aolhealth.com/2011/02/14/cbs-los-angeles-reporter-serene-branson-grammys/?icid=maing|main5|dl9|sec1_lnk3|44183http://www.aolhealth.com/2011/02/14/cbs-los-angeles-reporter-serene-branson-grammys/?icid=maing|main5|dl9|sec1_lnk3|44183
apparently was dit n stroke of iets: http://www.medpagetoday.com/Neurology/Strokes/24881#ayk
Laat my dink aan 'n Aussie chick se CV wat ek gesien het in die UK:
Languages: English; Sheep…
Ag shame ek dink sy wou so graag iemand beindruk dat sy 'n klomp kak begin babbel het.
Miskien was sy maar net nervis.
Net nog n bewys dat , Botox en Silicon , jou dom maak !
Kaksnaaks, whaddevah die oorsaak – en ek dink, hopelik sonder om soos 'n incompassionate poes te klink, die ding oor beroerte is tipiese Yankee oordrewendheid: mense wat regtig beroertes kry praat nie net tos vir 'n paar sekondes en kom dan weer (soos die berig in die Weblink hierbo sê) magically reg nie. Dis soos om die baas te bel en te sê jy gaan bietjie laat wees vir werk, want jy is deur 'n Putco bus getrap en dit was fokken seer en jy moet net gou by die apteek verbygaan om Disprin te kry dan is jy weer piele. Selfs ou Yankee Bill (majorbefokte Prez, so terloops, ons kan net droom van daai kwaliteit – WJB3 het meer breinselle onder sy toonnaels as ou Stortkop in sy kranium) in die dae van "Nee djirre Edelagbare, ek het nie aan daai chick se kwak gevoel nie!" het so bietjie geval vir sy eie mense se dee-naai-all kak. Maar tot haar krediet het hierdie chick darem die perfekte skills om vir die SABC te kom werk: fok my, hulle programme is blykbaar in Engels, maar net soos met die chick in die video kan ek ook nie die fok verstaan wat de moer hulle sê nie…
Bokkie, sure she had a stroke; a stroke of fokken blondeness, if you arsekiss – sorry, asks – maai humbilll oupienieyunn…
Julle moet hierdie link check met haar remix, dis kak snaaks, blykbaar het sy migraine met aura gehad, dis die nuutste nuus
http://www.youtube.com/watch?v=daS1ivc_ycg
Prof – u is vol passie vandag – en n uitdaging vir my blaas kontinensie. Ek skud so vannie lag, ek gaan gym skip en uit vir n roomys instead sonner n kak skuldgevoel en dit als afwas met die nodige gelling vodka. As die dieetkundige bitch, verwys ek haar na u.
DDD my passie kom uit 'n bottel – bostaande is gisteraand by die huis geskryf (kyk na tyd van comments) tydens 'n drie-gang liquid dinner by die PC van 'n shot whisky op ys vir starters, so paar brewski's vir hoofgereg en 'n shot brannas op ys vir nagereg. Jy like mos dinner paarties – hoe klink daai vir 'n "dinner party for one?"
Om alleen te drink is verseker 'n bewys van een van twee dinge:
1. Of die drank is min.
2. Of poes is skaars.
Attie:
1) …of ek is fokken suinig;
2) …wat dink jy was langs WKJ op die PC screen oop?
NS: Note to self – "brewski's" dui besit aan; "brewskis" = meervoud = waddefok jy eintlik bedoel het, doos!
Notas aan Attie en Prof – thanx, nou het ek 3 x vars feite rondom die twee alombelangrigste dinge in die heelal, nl. poes en drank – in enige volgorde – regtig, nee, geniune – geleer. Self vanaand is dit solo appelkoosschnapps vir die uwe.