Taxi Violence – The Turn

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Ontmoet vir Papa Smurf, die main actor in Taxi Violence se befokte nuwe music video vir "The Turn". Daar is 'n moerse nice storie en interview met die ou toppie hierso as julle meer oor hom wil weet. Een van die meer interessante krimpies in Suid-Afrika…

Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 33,567 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTaxi Violence – The Turn

Gooi Comment